Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Guest Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Rikus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie gesellig en behulpsaam. Met die aankoms was ons vriendlik gegroet. By Ontvangs aangemeld en was gegroet deur n bae vriendlike dame. Het ons sleutels ontang en aangekom by n baie nekiese kamer. Ons moes net vra vir 'n extra enkelbed omdat daar net 1 dubbelbed was en vir 2 enkellopende mans moes hulle net 'n plan maak, maar die mense was baie behulpsaam en het ons vinnig uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag
4.8
Mei 2024

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie bekostigbaar. Die braai wat vir ons voorberei was, was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
1 nag
4.8
Jul 2023

Awesome, welcoming and very spacious and clean. A marvellous, delicious and ample breakfast cooked at your requested time. Fabulous stay, thank you to the gentleman on check-in and to the breakfast cook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Die kos is fantasies. Die lodge is n bietjie verwaarloos, maar die kamer is netjies en skoon alhoewel hulle 'n bietjie kan upgrade. Ons het in nr 15 gebly. Ek wou gaan stort, maar is ongelukkig geskok toe ek aan die warm water kraan vat om die water verstelling groter oop te draai. Nodeloos om te sê, ek is daar uit met 'n spoed en het geweier om te bad of om te stort. My hand en arm is nog steeds lammerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Des 2021

Teleurgesteld. Die kamers wat ons bespreek het is vir ander gaste gegee en ons moes sodoende in kamers sonder lugversorgers tuisgaan.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Denise H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2020

Dit was goed. Kamer was groot en genoeg spasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Ingwe Guest Lodge
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons hoor sommer gou weer van julle. Geseënde week. Groete Ingwe Guest Lodge

Reynier K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Was asemroowend. Het lekker gebly en staf was meer as welkom om te help met ons benodighede. Sal gerus weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele V
1 nag
5.0
Apr 2018

Gemaklike, skoon kamers! Dankie vir die regte melk saam met die regte koffie in die koffiestasie in die kamer. Vir ‘n koffie snob is Ricoffy en Cremora net nie goed genoeg nie. Die skoon, netjiese kamers met die vreeslike gemaklike bed het gemaak dat ek nog langer wou bly. Die ontbyt maak dit nog meer waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag
4.2
Jan 2017

Was aanvaarbaar vir die prys betaal. Gemaklike toegang tot kamers en res van die lodge, restaurant en swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
1 nag
4.2
Jan 2017

Was tevrede met die plek. Geen probleem. Het heerlike oornag en veilig gevoel, swembad 'n aanwins.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Victor Tucker en Ravel-straat, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlZmM0ZDRmLWE0ODQtNDU5NS05NjI3LTg0NzAyMjE5Y2M4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Corner of Victor Tucker and Ravel Road Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.756010076149 27.746497392654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang