Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R699 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ingwe Gastehuis is langs parkgronde in Mbombela (Nelspruit) geleë met 'n pragtige uitsig oor die omliggende bosveld. Te danke aan die warm klimaat die hele jaar lank is Ingwe 'n fantastiese vakansiebestemming.

Daar is verskillende gastekamers. Al ons kamers het lugversorging, 32"-TV's met Open View-kanale. Daar is 'n lapa met 'n braai-area en 'n swembad met 'n sondek. Maak ook gerus gebruik van die oop braaiplek langs die swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde sekuriteitshekke en elektriese heinings. Die enorme 2500 m²-rots aan die agterkant van die gastehuis bied 'n uitsig oor die hele dorp en is 'n uitstekende piekniekplek.

Ingwe Guesthouse is binne stapafstand van 12 verskillende restaurante af, sowat 1 km van MediClinic en 500 meter van Rob Ferreira-hospitaal af. Daar is 'n groot winkelsentrum met 'n casino en rolprent-teater naby ons.

Besienswaardighede in die omgewing:
Die Innibos-fees, wat elke Julie gehou word (800 m), botaniese tuine (4 km), Mbombela Sokkerstadion (5 km) en die Sudwala-grotte en dinosouruspark (35 km). Verskeie pragtige watervalle (sowat 11) net 'n entjie se ry van ons af. Dié besienswaardighede is almal binne 'n radius van 60 km van ons af en jy kan dus roetes vir daguitstappies beplan, veral na God's Window, Bourke’s Luck Potholes, die Drie Rondawels en die Mac Mac-valle toe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Natasha B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker ruatig. Ons het dit vreeslik baie geniet en was baie rustig.
Mrt 2024
Helga S
Saam met vriende
5.0
Gerieflike kamers wat naby aan Mombela Staduim is. Die verblyf het voldoen aan ons vereistes. Ons sal beslis weer daar oorslaap volgende jaar met die ...
Sien meer
Nov 2023
Rudi P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n amazing blyplek. Wow! Wat 'n lekker rustige "homey" omgewing.
Sep 2023
Guillaume Jacobus O
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag stop oppad Kruger Wildtuin toe. Goeie waarde vir geld. Dadelik tuis gevoel en lekker gesels met Andre. Die eenheid was netjies en skoon. Die ro...
Sien meer
Sep 2023
Kobus N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike blyplek met 'n fantastiese atmosfeer. Andre is 'n wonderlike mens. Lekker geselskap en hy maak die lekkerste avokadopeer smoothies. Baie ru...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Ingwe Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MmZiZjI1LTMzNjAtNGM2Yy1hYjI4LWNlYjE4Yjk2ZThmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 3 Louw Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.484505617997 30.970697700977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang