Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Kruger Retreat

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anne-marie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

'n Rustige mooi plek waar mens heeltemal kan afskakel. Dis 'n pragtige, gerieflike en veilige huis wat baie goed toegerus is. Alles was skoon en netjies, en mens voel sommer dadelik tuis. Die diere wat om die beurt kom kuier, was baie spesiaal. Beurtkrag het glad nie gepla nie - die omskakelaar het uitstekend gewerk. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Very pleasant stay! We enjoyed Ingwe Kruger Retreat very much! The spacious rooms, kitchen and outdoor areas were great for a large family. We particularly enjoyed all the animals visiting us throughout the day and the boma area was a highlight. Thank you for an incredible stay at your beautiful place and we hope to visit again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee-Ann
Ingwe Kruger Retreat
Hi Jacqui, Thank you so much. Was an absolute pleasure to share our Bush house with you and your Family. You were perfect guests from start to finish. Looking forward to the next visit. Lee-Ann and Deon

Hannelie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Dit was 'n baie lekker kuier so tussen al die diere. Ingwe is beslis 'n plek wat ek kan aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee-Ann
Ingwe Kruger Retreat
Baie dankie vir die oulike resensie. Was 'n voorreg om Jul hier by ons te he en hoop ons sien julle gou weer. Groete Deon en Lee-Ann

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luiperdstraat 4140, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19f1fb96800160adbb3deab5f718280776dccea6f5159ef6f2cdf2a439d087a811a5a17162956943beaf98eaf0bd9e250d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 4140 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -25.35171 31.80217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang