Ingwenya Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda S - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent service and beautiful area, secure and close to the main street.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Dit was vir ons 'n groot plesier om jou hier te ontvang, Belinda.
Thandi D - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect place!
Ingwenya Lodge se terugvoer
Dear Thandi, thank you for your much appreciated review. We loved hosting you.
Ahmed B - Jan 2024
Algehele gradering
Exceeded our expectations!
Keleigh C - Mrt 2024
Algehele gradering
Please make people aware that the two sleeper is very very small.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Thank you for your review, Keleigh Coertzen. Our 2 sleeper is a small, romantic unit with an amazing view over the pool, forest, and ocean. It is ideal for the young at heart. Ingwenya Lodge is situated at the border of the St Lucia Village, about 1.5 km from the main street with all the restaurants. It is wonderful for those guests who are looking for peace and quiet surroundings.
Tshidi K - Sep 2023
Algehele gradering
The place was neat, spacious and safe.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Thank you for your lovely review, it was an honour for us to have hosted you. Kind regards, Madeleine.
Sonja V - Sep 2023
Algehele gradering
Sal nêrens anders in St. Lucia bly nie, die beste omgewing vir voëls reg rondom.
Lees meerLukas D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer gaan.
Jenny H - Jun 2023
Algehele gradering
Our hostess is warm, friendly and professional, and has thought of everything you may need to make your stay very comfortable indeed.
Lees meerErick K - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was perfek!
Willie J - Des 2023
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Lucius K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi.
Chris H - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Daar is wel skerp messe in elke eenheid in die groen braaitassie.
Eenhede word daagliks gediens.
Indien gaste ons bewus maak van ‘n spesifieke versoek, voldoen Ingwenya Lodge so gou moontlik daaraan.
Gian P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, mooi uitsig.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Baie dankie vir gewaardeerde mooi terugvoering, Gian. Dit was vir ons heerlik om julle hier te kon akkommodeer. Vriendelike groete, Madeleine
Carel O - Mei 2022
Algehele gradering
Good value for money. Friendly host. Awesome place to stay.
Andre N - Mrt 2022
Algehele gradering
Our stay was really lovely.
Karin V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus met familie.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gekuier Karin. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons is baie dankbaar hier is sonkrag by Ingwenya Lodge beskikbaar.
Cobus W - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie lekker dankie.
Gerrie S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier met vriende en familie.
Frank N - Jun 2021
Algehele gradering
Pleasant place in a good location.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Dear Frank, thank you for your most valuable feedback.
The cleaning staff said an extra thank you for noticing their efforts. It was an absolute pleasure to have hosted you and your lovely family.
Franz R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjies en luuks.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Franz. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves. Hoop om julle binnekort weer in St Lucia te verwelkom.
Peter S - Jun 2021
Algehele gradering
Enjoyable and restful.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Dear Peter, thank you for your feedback. We agree, Ingwenya Lodge has the best location in St Lucia .
Sanette B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie klein en ongerieflike kombuis/sitkamer.
Lees meerSharivka C - Des 2019
Algehele gradering
Was 'n amazing 1 aand experience! Mal oor die view!
Ingwenya Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer Sharivka. Hoop ons sien julle volgende keer vir bietjie langer.
Anton L - Jun 2019
Algehele gradering
Ingwenya Lodge het aan al ons behoeftes voldoen.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Baie dankie Anton, dat was vir ons 'n absolute plesier om julle by Ingwenya Lodge te akommodeer.
Christie S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Roy P - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike en vinnige diens vir 'n oornag-noodstoppie.
Ed V - Okt 2018
Algehele gradering
Prachtig net buiten St.Lucia gelegen met veel ruimte in en om ons verblijf.
Marina G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Liewe Marina, baie dankie vir julle kuier hier by Ingwenya Lodge, ons is so bly julle het dit geniet. Vriendelike groete, Madeleine.
Solanie B - Jan 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Azgar A - Jan 2018
Algehele gradering
What a serene and lovely atmosphere.
Di-mari C - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker wegbreek van wêreld se gejaag.
Melissa K - Okt 2017
Algehele gradering
Was ons tweede keer by die plek, beide kere baie lekker gebly!
Ingwenya Lodge se terugvoer
Liewe Melissa, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was 'n voorreg om julle en die seuntjes weer to kon ontvang hier by Ingwenya Lodge. Ons is so bly julle het dit weer eens geniet. Vriendelike groete, Madeleine
Malie B - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Suné P - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en blyplek.
Anzél R - Jan 2017
Algehele gradering
Ons sal enigetyd weer gaan! Sê net wanneer.
Lees meerElaine D - Nov 2017
Algehele gradering
Die feit dat ons 2 honde 100% welkom was, was ons grootste pluspunt.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Julle asook die honde, is altyd welkom. Vriendelike groete, Madeleine.
Alex S - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en skoon.
Ivan D - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig en goed toegerus.
Ludwich S - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker!
Ethel S - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig omgewing, sal beslis weer teruggaan.
Denise S - Jan 2016
Algehele gradering
Mooi netjies.
Lees meerCharlotte B - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige foto, ons was op die pad.
Ingwenya Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Charlotte. Ingwenya Lodge streef daarna om altyd gaste gerieflik en gemaklik te akkommodeer. Ons was wel bewus van die mede gaste wat probleme veroorsaak het. Verskeie maatreëls is wel getref om die mense te beheer. Probleme met toerusting word onmiddellik uitgesorteer wanneer ons kennis daarvan dra.
Vriendelike groete,
Madeleine.
Cecil N - Jul 2016
Algehele gradering
Eenheid is swak toegerus met 'n swak uitleg.
Ian G - Nov 2015
Algehele gradering
Altogether great place to stay.
Johan L - Mei 2015
Algehele gradering
Waterpype raas vreeslik deur die nag.
Nick J - Aug 2014
Algehele gradering
Fantastiese Lodge!
Katrien B - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Hendrik K - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekker
Joey V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Dick H - Okt 2014
Algehele gradering
4 nachten in Ingwenya Lodge was goed, rustig, mooi uitzicht, Hippo door de tuin was interessant.
Corlene V - Sep 2013
Algehele gradering
Beautifull setting, close to town and very clean
Welma H - Apr 2013
Algehele gradering
Wonderlik
Joleen P - Okt 2013
Algehele gradering
Thank you
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang