Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwenya Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Belinda S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Excellent service and beautiful area, secure and close to the main street. Dit was baie lekker by die lodge, die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, die lodge self is regtig in 'n baie goeie kondisie en waarde vir dit wat jy betaal. Die eienaar het ons akkomodeer met 'n ekstra dag, sonder enige probleme. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Ingwenya Lodge
Dit was vir ons 'n groot plesier om jou hier te ontvang, Belinda.

Thandi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect place! Perfect stay in a beautiful location and we were looked after so well by our host. Would stay there again in a flash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Ingwenya Lodge
Dear Thandi, thank you for your much appreciated review. We loved hosting you.

Ahmed B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Exceeded our expectations! We had a very comfortable and action-packed holiday. The host was a wealth of local knowledge, and this helped us make the most of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keleigh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Please make people aware that the two sleeper is very very small. Please advise future clients that the two-sleeper is very very small. Not suitable for tall people. The accommodation is exceptionally small and very misleading in the photos. The owners were very accommodating and let us move to a two-bedroom for 3 of our 5 days booked. We then had to move back to the 2 sleeper. We left after 3 days as the two-sleeper was just not suitable for my husband and me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madeleine
Ingwenya Lodge
Thank you for your review, Keleigh Coertzen. Our 2 sleeper is a small, romantic unit with an amazing view over the pool, forest, and ocean. It is ideal for the young at heart. Ingwenya Lodge is situated at the border of the St Lucia Village, about 1.5 km from the main street with all the restaurants. It is wonderful for those guests who are looking for peace and quiet surroundings.

Tshidi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The place was neat, spacious and safe. The owner Madeleine is very friendly and good person. The staff was also great. Everything was just perfect about Ingwenya Lodge we even plan to go back with the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Ingwenya Lodge
Thank you for your lovely review, it was an honour for us to have hosted you. Kind regards, Madeleine.

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sal nêrens anders in St. Lucia bly nie, die beste omgewing vir voëls reg rondom. Ons het St. Lucia besoek vir die groot aantal voëls van die omgewing. Het gedink ons sal moet rondry of na die woude moet gaan daarvoor. Maar net hier in die tuin by Ingwenya Lodge is soveel interessante voëlspesies ons was heel verstom. Die akkommodasie is gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg. Die vriendelike personeel het elke dag gesorg dat ons na 'n lang dag uit kan terugkom na netjiese, skoon huisvesting. Dankie, Madeleine, vir al die inligting met aankoms, dit is baie bedagsaam, maar vir ons wat nie die dorp ken nie was dit ook regtig nodig. Dankie vir 'n wonderlike week, die tyd het te vinnig verby gevlieg sou nog baie langer wou bly. Kan Ingwenya Lodge beslis aanbeveel en ons sal nêrens anders bly in St. Lucia nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie lekker, sal weer gaan. Ons was jare gelede hier en het toe baie lekker gebly, ek sal sê dit het net beter geword. Ons het baie lekker gebly al was dit net vir een aand en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Our hostess is warm, friendly and professional, and has thought of everything you may need to make your stay very comfortable indeed. We stayed in an upstairs apartment with a wonderful view of the St Lucia mouth and black, across a beautiful forest. It was quiet, spacious and the lights stay on during load shedding! We were given a map and recommendations for tours and restaurants, and the load-shedding schedule for our stay. Madeleine's recommendations even extend to a pickup and deliver laundry service, very reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Alles was perfek! Magdeleine is 'n fantastiese gasvrou! Hulle bedryf 'n pragtige instandgehoude lodge met vriendelike staff en baie gerieflike verblyf. Alles wat jy mag nodig hê om lekker te ontspan. Ons kind het die swembad geniet terwyl ons hond die tuin beter leer ken het. Almal was gelukkig. Dankie, Ingwenya Lodge, vir 'n goeie tyd. Ons sien julle weer. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Mooi en netjies. Was baie netjies en skoon. Sal maklik lank kan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4420fa977ca22e3802535128ba97be05c65f18ab43af88fd92ed37315817ef1aae5cd2d225127d752234343adfc371f47c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 163 Hornbill Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.383455 32.412605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang