Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Als In Oorvloed @ Merweville

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Als In Oorvloed @ Merweville
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charlotte B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B

Netjies, skoon en gerieflik.

Hierdie eenheid het al ons verwagtinge oortref en nog meer. Jy kan die hele dorp te voet verken. Ruim netjiese woning met 'n baie mooi badkamer. Ek wens ons kon langer bly. Ons sal beslis weer gaan kuier. Lana is 'n absolute juweel.

Als In Oorvloed @ Merweville se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Charlotte! Ons sal so bly wees as julle weer hier verby kom! Julle altyd welkom!

Als In Oorvloed @ Merweville
Marina F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Vriendelike diens en baie hulpvaardig.

Baie gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het.

Als In Oorvloed @ Merweville se terugvoer

Dankie Marina! Julle is enige tyd en altyd welkom!

Als In Oorvloed @ Merweville
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 50, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ffe07ebc1fbec2f79e8f3593ac0d73d44ede0cbfdbd4c65d38760327caa2a0e923924821c70a712923da24b76bd8fddd5a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 50 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6687095 21.5146674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang