Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Als In Oorvloed @ Merweville

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 50, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Als In Oorvloed @ Merweville is 'n selfsorghuis in die oulike dorpie Merweville. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir gaste wat wil ontsnap van die besige stadslewe en die rustigheid en skoonheid van die landelike Suid-Afrika wil geniet.

Die huis met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, 'n kaggel en 'n gemaklike sitarea. Verder is daar elektriese komberse, veilige parkeerplek en rugsteunkragtoevoer vir tydens beurtkrag.

Gaste kan die omgewing verken en aktiwiteite, soos voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en sterrekyk geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 50, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Als In Oorvloed @ Merweville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 50, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ffe07ebc1fbec2f79e8f3593ac0d73d44ede0cbfdbd4c65d38760327caa2a0e923924821c70a712923da24b76bd8fddd5a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 50 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6687095 21.5146674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang