Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkaroo Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Cosima M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Great place to stay to explore Barrydale and the surrounding area. Beautifully designed and spacious cottage with a lovely view and two wonderful patios. It is also within walking distance of the shops & restaurants along the R62. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Awesome! Highly recommend and will be making a return soon! We had a wonderful stay at Inkaroo. The owner was lovely, respectful, and easy to communicate with. Highly recommend and will be making a return soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Peaceful, comfortable, and restful stay. Lovely fireplace for cool evenings. The best shower. Beautifully decorated with beautiful mountain views in the front and back of the house, with table seating on both sides. Definitely worth a stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie lekker en ontspannend! Ons het baie lekker gebly by InKaroo Cottage! My twee honde het dit ook vreeslik baie geniet. Die huisie is baie mooi en netjies en bevat alles wat 'n mens nodig het. Dit is ook lekker dat die huisie stap afstand is van meeste plekke in Barrydale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige plek, stunning uitsig. Indien ek wel oor iets moet kla, is dit die wynglase. Daar was net 3 en nie een lyk soos die ander nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Conveniently located and value for money. Welcomed by a friendly host - fireplace going most of the weekend - suited for a family of 4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf
3.6
Okt 2023

Rustige wegbreek. Geen krag op die meter toe ek om 14:00 arriveer nie. Ek het die eienaar al vroeg laat weet wanneer ek daar gaan wees. Hy het eers om 17:30 krag eenhede kom oplaai. Die plek is nie 100% skoon nie en die braai en rooster is baie vuil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Monica N
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Apr 2023

Dit was die onplesierigste naweek ooit. Ek sal Inkaroo nooit weer besoek nie, die eienaar is so onvriendelik en ongeduldig en wie weet wat. Omdat ons 'n uur laat was a.g.v. van die Sondagoggenddiens wat ons bygewoon het ,was die eienaar so so ongeskik, regtig van al die mense wat ek al in my lewe ontmoet het, het ek nog nooit so 'n individu teëgekom nie. Ek sal liewer êrens anders bespreek as daar as ek ooit weer in Barrydale moet wees.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Lizelle E
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Wonderlike, basiese akkommodasie met alles wat jy benodig. Goed geleë. Loopafstand van alles met 'n mooi uitsig oor die dorp en die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Lieflike wegbreeknaweek. Perfekte huis vir 'n lekker winterwegbreek. Stap afstand van alles. Heerlike kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bain-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8920788203cf3f0f483b81dd366c778b90711c4081ed091b176d153d5a89a0d3dd9b12ad1ed95d2de38f9511a8fa9551ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 2 Bain Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.901236651906 20.719675719738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang