Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkaroo Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 50 resensies vir Inkaroo Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cosima M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cosima M

Great place to stay to explore Barrydale and the surrounding area.

Beautifully designed and spacious cottage with a lovely view and two wonderful patios. It is also within walking distance of the shops & restaurants along the R62. Highly recommended!

Justin B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B

Awesome! Highly recommend and will be making a return soon!

We had a wonderful stay at Inkaroo. The owner was lovely, respectful, and easy to communicate with. Highly recommend and will be making a return soon!

Sylvia O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia O

Peaceful, comfortable, and restful stay.

Lovely fireplace for cool evenings. The best shower. Beautifully decorated with beautiful mountain views in the front and back of the house, with table seating on both sides. Definitely worth a stay!

Megan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan L

Baie lekker en ontspannend!

Ons het baie lekker gebly by InKaroo Cottage! My twee honde het dit ook vreeslik baie geniet. Die huisie is baie mooi en netjies en bevat alles wat 'n mens nodig het. Dit is ook lekker dat die huisie stap afstand is van meeste plekke in Barrydale.

Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Pragtige plek, stunning uitsig.

Indien ek wel oor iets moet kla, is dit die wynglase. Daar was net 3 en nie een lyk soos die ander nie.

Theunis N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis N

Conveniently located and value for money.

Welcomed by a friendly host - fireplace going most of the weekend - suited for a family of 4.

Karin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Karin H

Rustige wegbreek.

Geen krag op die meter toe ek om 14:00 arriveer nie. Ek het die eienaar al vroeg laat weet wanneer ek daar gaan wees. Hy het eers om 17:30 krag eenhede kom oplaai. Die plek is nie 100% skoon nie en die braai en rooster is baie vuil.

Monica N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monica N

Dit was die onplesierigste naweek ooit.

Ek sal Inkaroo nooit weer besoek nie, die eienaar is so onvriendelik en ongeduldig en wie weet wat. Omdat ons 'n uur laat was a.g.v. van die Sondagoggenddiens wat ons bygewoon het ,was die eienaar so so ongeskik, regtig van al die mense wat ek al in my lewe ontmoet het, het ek nog nooit so 'n individu teëgekom nie. Ek sal liewer êrens anders bespreek as daar as ek ooit weer in Barrydale moet wees.

Lizelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E

Wonderlike, basiese akkommodasie met alles wat jy benodig.

Goed geleë. Loopafstand van alles met 'n mooi uitsig oor die dorp en die berge.

Monja P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja P

Lieflike wegbreeknaweek.

Perfekte huis vir 'n lekker winterwegbreek. Stap afstand van alles. Heerlike kaggel.

Ingrid W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid W

Beautiful town. Stunning cottage.

Love the decor! The host is friendly and helpful. We will definitely return. InKaroo is central and set in nature. We loved the decor and the fireplace was a gem! The host was friendly and helpful.

Dolf B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf B

Oed ingerigte eenheid. Gerieflik naby restaurante en ’n kruidenierswinkel.

Persoonlik sou ek graag beter wou sien in terme van veilige parkering - parkering is slegs van die straat af met geen sekuriteit of skadu nie.

Christoph W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christoph W

Oulike maar koue huisie.

Dis 'n oulike kuierplekkie maar redelik koud vir die winter. Die onderste kamer en badkamer is ysig koud. Slaap liewer bo in loft-gedeelte. Die kaggeltjie is darem 'n groot plus want dit verwarm ook die boonste slaaparea. Neem ook jou eie melk saam, want daar is geen, net 'n bietjie poeierkoffie en suiker.

Derek L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derek L

A nice little cottage, very clean and neat, but the braai is poor, no coffee, sugar or milk.

The bed is too small and the duvet insufficient.

Thomas V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Stylish cottage, everything is a walking distance.

Great comfortable house. Lovely fireplace and great host.

De Wet V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V

Netjies, gerieflik en goed toegerus.

Veilige, ruim woning met pragtige uitsig. Goed toegerus, alhoewel WiFi nie beskikbaar is nie. Stapafstand van toeriste aantreklikhede.

Lionel L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel L

Goeie waarde

Uitstekende ligging en skoon verblyf. Sal net aanbeveel dat daar lugversorgers of waaiers in huis gesit word. Weens die tipe vensters kan venters nie in nag opgemaak word nie agv sekuriteit en muskiete. Verder goeie waarde vir geld.

Janita A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita A

Beslis die beste gesinsverblyf in Barrydale.

Die mooiste uitsigte en rustige atmosfeer. Dit was ons derde keer wat ons daar tuisgaan en dit bly lekker. Jammer dat die WiFi verdwyn het.

Susan C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Hier het ons heerlik uitgerus in die stilte van die Karoo.

Inkaroo Cottage is 'n gerieflike en goed ingerigte huis waar mens heerlik kan ontspan. Die groot stoep met die mooi uitsig oor die dorp en berge is 'n wenner.

Arrie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie V

Baie lekker naweek met 'n warm kaggel in koue weer.

Ons het gaan kuier op 'n baie koue naweek, maar toe ons daar kom was die kaggel al aan en die hout was meer as genoeg vir die naweek. Het rustig gekuier saam met familie en vriende en weg gekom van al die geraas. Ons sal weer hier aanbly met ons volgende besoek in Barrydale.

Elmich V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmich V

Heerlike kuier saam vriende.

Die Inkaroo Cottage is uitstekend ontwerp en goed toegerus. Enigste probleem was die gasstoof wat bietjie gelol het. Danny het egter vroegoggend vir ons ‘n nuwe gasbottel gebring, dankie!

Gail H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Wonderfully peaceful Karoo cottage. A good place to breakaway to.

A very pretty Karoo cottage. If you are looking for a peaceful setting overlooking Barrydale, this is the place to go.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike, rustige Karoo-huisie. 'n Goeie plek om na weg te breek.

'n Baie mooi Karoo-huisie. As jy op soek is na 'n rustige omgewing met uitsig oor Barrydale, is dit die plek om te gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heino C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino C

Ruim, stil en skoon.

Ons het op 2 geleenthede hier oornag met ons kleuter en hond, en almal het 'n goeie tyd gehad. Stapafstand van restaurante en roosterkoek en koffie by die Ruth 62 Market wat seker 2 minute se stap teen kleuterpas weg is. Die WiFi het nie gewerk nie, maar nou ja, miskien is dit 'n goeie ding om nie op die internet te sit terwyl jy in Barrydale is nie!

Natalie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D

A beautiful cottage with all the comforts of home. Will be back.

What a beautiful cottage with all the comforts of home. Beautiful, peaceful, quiet and great value for money. Loved the view from the stoep and the fireplace inside which is great for those cold nights. Was also great meeting the owner himself and spending time with him. We had a great weekend and will certainly be back soon. Will recommend this cottage to anyone.

Susan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Baie lekker.

Dit is privaat, skoon en gerieflik. Sal enige tyd iemand aanbeveel.

Louise V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Asemrowende kothuis met 'n pragtige uitsig.

Die kothuis is in 'n stil straat geleë en maklik om te bereik. 'n Mens voel dadelik tuis in die kalm en kunstige binnehuis. Die bed is ongelooflik gemaklik met top kwaliteit wit beddegoed. Die kombuis is goed toegerus met alles wat mens nodig het om self kos voor te berei. Fantastiese, warm stort en 'n enorme bad om in te ontspan. Ons het ure op die voorstoep gesit en die pragtige uitsig geniet. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam en het seker gemaak ons is gemaklik en het alles wat ons benodig - hy het ons ook ingelig oor plaaslike kunstenaars wat optree gedurende ons verblyf. Ons sal defnitief weer by Inkaroo Cottage oorbly!

Delia W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delia W

Perfect Karoo getaway.

I am absolutely in love with Inkaroo! What a magical place to stay. A spacious, neat and tidy farmstyle cottage which is surprisingly cool inside stepping in from the Karoo heat. Great accommodation, well fitted kitchen with every utensil you could need, gas stove and microwave. Spacious bedroom with a super comfy bed with hotel style linen, a little walk in closet and lovely country style bathroom. Endless hours were spent reading and drinking wine on the large stoep while admiring the beautiful view of town and the hills beyond. The back garden sits on the foot of a hill and gives spectacular mountain views with a lovely seating area near the braai to eat at. We were lucky to spot a troop of baboons, beautiful birds and have the welcome company of the owners Collie, Coda and a very vocal black and white cuddly cat. We can not wait to go back, Dan the owner was a wonderful, yet unimposing host. Everything about Inkaroo is relaxing and makes you sad to leave. We have visited many small towns and stayed in many guesthouses and self-catering and this one was by far one of my favourites. Already planning our next visit!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte Karoo-wegbreek.

Ek is absoluut verlief op Inkaroo! Wat 'n magiese plek om te bly. 'n Ruim en netjiese plaasstylhuisie wat verbasend koel is binne met die Karoo-hitte. Lekker akkommodasie, goed toegeruste kombuis met alle gereedskap wat jy nodig het, gasstoof en mikrogolfoond. Ruim slaapkamer met 'n super gemaklike bed, met hotelstyl linne, 'n klein instapkas en 'n pragtige badkamer. Eindelose ure is bestee deur te lees en wyn te drink op die groot stoep terwyl jy die pragtige uitsig oor die dorp en heuwels geniet. Die agtertuin sit aan die voet van 'n heuwel en bied skouspelagtige uitsigte op die berg met 'n lekker sitplek naby die braai om te eet. Ons was gelukkig om bobbejane en pragtige voëls te sien en die welkome geselskap van die eienaars Collie, Coda en 'n baie vokale swart en wit, snoesige kat. Ons kan nie wag om terug te gaan nie, Dan, die eienaar, was 'n wonderlike gasheer. Alles oor Inkaroo is ontspannend en maak jou hartseer om te vertrek. Ons het baie klein dorpies besoek en in baie gastehuise en selfsorg plekke gebly. maar hierdie een was verreweg een van my gunstelinge. Ons beplan reeds ons volgende besoek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Peter T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Dit was baie rustig.

Dit is 'n ideale oorslaapplek. Die diens was fantasties en die huis baie gemalik. Die huis is toegerus met alles wat benodig word vir 'n oorslaap en sommer binne loopsfstand vanaf 'n klomp kuierplekke. Baie lekker gebly!

Reinet B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinet B

Stylvol en gasvry.

Pragtige plekkie met alles wat nodig is. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Melinda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Op die Route 62; perfek geleë met mooi uitsig.

Heerlike huis, lekker sentraal jy kan loop na die restaurante, ens. op Route 62, maar dis ook geleë teen die berg so die uitsig beide kante van die woning is baie mooi. Voor jou kyk jy uit op die dorpie en agter jou is die berge. Baie rustig; pragtige dorp. Als wat jy nodig het in die huis, selfs braaihout verniet gekry.

Sinria W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinria W

Vind weer jouself terwyl jy op die stoep sit en droom.

Ek het verlief geraak op die pragtige plekkie. Niks luuks, maar gemaklik en rustig. Sal definitief weer kom.

Pierre-jacques H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre-jacques H

Baie rustig en netjies!

Baie mooi en netjies met 'n rustige atmosfeer.

Delarey V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Delarey V

Baie netjiese en goed geleë plek. Jammer ons moes so kort bly.

Uitstekende plek vir naweekwegbreek. Binne loopafstand van die meeste restaurante.

Nalise D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nalise D

Rustig en ontspannend.

Ons het dit bitter geniet.

Nalise D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nalise D

Rustig en ontspannend.

Ons het dit bitter geniet.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Donald M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Donald M

Beautiful setting, comfortable bed, good shower.

Lovely cottage, beautiful setting, comfortable bed and huge bathroom, basic amenities in kitchen, pet-friendly though no perimeter barrier. No burglar-proofing (and no safe), but Barrydale seems to have a low crime-rate. No television (great for some of us), dodgy internet connection (so I was told, although I didn't use it). The cottage is pleasantly decorated, but needs a bit of help: a door that doesn't close, blinds that are frayed, etc. Minor issues, but they affect the overall experience. There is an "upstairs" over the kitchen, which looked as if it hadn't been cleaned or the linen changed after the previous guests. Not a problem for me, but it might be for others.

Hein H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein H

Mooi ligging, maar nie skoon nie.

'n Pragtige kothuis wat nie aan alles voldoen soos belowe per advertensie: Dis geleë langs die begrafplaas. Vuil onderklere in laai gevind. Verskeie ligte was geblaas. Stort was vuil. Geen WiFi.

Terry V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Terry V

I find the place a bit like a man cave.

There is no bowls to make salad, there is dog poo everywhere. The braai area has ash piling up and has not been cleaned out. Was not a pleasant stay at all.

Tanja S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Lovely and relaxing.

Perfect place for a relaxing 2 night stay, walking distance to everything there is to see in Barrydale. Kids loved it. Would definitely recommend.

Michelle H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Klein Karoo Wegbreek.

Pragtige, goeie toegeruste Karoo huisie met ongelooflike uitsig!

Yolandi S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

'n Ongelooflike plek!

Ons wens ons kan vir 'n week kom bly!

Elizabeth V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Baie beïndruk.

Pragtige, netjiese, skoon en ruim huisie! Ek sal definitief hierna terugkeer as ek weer in Barrydale oorbly!

Riaan B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Thanks Dan, we enjoyed our stay in your cottage. Warm, comfortable and great service.

Very nice stay, tranquil area, a lot of firewood, warm fireplace and a nice house.

M V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
M V

Gerieflik vir 'n een nag stop.

'n Goeie stop op jou reis na die Klein Karoo of op pad terug.

Theresa V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V

Dit was baie rustig. Die huisie was pragtig en smaakvol.

Daar is nie veel om te doen in Barrydale nie, maar dit is 'n lekker plek om net stil te raak.

Andrew C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew C

Gerieflik en lekker snoesig warm danksy kaggel.

Inkaroo Kothuis het 'n lieflike ligging - stapafstand vanaf restaurante, kyk uit oor die dorp en is geleë in 'n baie stil straatjie. Die geruis van die R62 verkeer is wel hoorbaar van die voorstoep. Die kaggel was 'n vereiste tydens soektog na verblyf en dit werk baie goed.

Albert V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albert V

Baie mooi maar het beter verwag vir die prys.

Inkaroo Cottage is regtig mooi stylvol ingerig. Die prys bied egter nie waarde vir geld nie. Die deure en vensters sluit nie dig nie so jy kry 'n verkoue as geskenk. Die gasstoof het nie gewerk nie - die gas was op! Ons moes maar water warm maak in mikrogolfoond. Sny asb die gras buite - dit skep 'n swak indruk van 'n anders baie mooi cottage. 'n Aanwysingsbord na Inkaroo Cottage vanaf Roete 62 hoofpad sal welkom wees. As die gasheer in die tweede sin vir jou sê jy skuld nog R450 en jy het reeds meer as 'n maand vooruit voluit betaal en bevestiging ontvang pla dit. Vir R900 per nag kon daar regtig darem 'n televisie gewees het en 'n 2017 tydskrif of twee. Die lekker warm kaggel by aankoms het darem by my gesin 'n lekker warm gevoel gelaat. Ons sal weer in Barrydale oorslaap, maar liefs êrens anders.

Paul B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Die 2 nagte se verblyf was te min. Dié is 'n plek om by te rus. Great.

Hier rus 'n mens behoorlik. Lekker toegerus, skoon, goed geleë en alles wat mens nodig het is hier. My enigste 'regret': Hoekom het ons net 2 nagte hier gebly? Kan dit enige dag aanbeveel en sal vir seker weer terug wees.

Wilhelm L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm L

Baie gelukkig en sal dit weer doen.

Dit was presies wat ek verwag het en ek was 100% tevrede. Sal dit weer doen!

Inkaroo Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te sien.

Inkaroo Cottage
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bain-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8920788203cf3f0f483b81dd366c778b90711c4081ed091b176d153d5a89a0d3dd9b12ad1ed95d2de38f9511a8fa9551ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 2 Bain Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.901236651906 20.719675719738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang