Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkaroo Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bain-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Inkaroo Cottage is in Barrydale geleë, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Langeberge. Dit is geleë langs die bekende Kaapse Roete 62, op die grens van die Overberg- en Klein Karoo-streke van die Wes-Kaap.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die solderslaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof en mikrogolf. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi-internettoegang, sowel as vuurmaakhout, word voorsien.

Inkaroo Cottage is naby die middedorp, restaurante en kroeë geleë wat Dung Beetle en Bistro Blues insluit. Die bekende Ronnie's Sex Shop-kroeg is 23 km buite die dorp geleë. Barrydale, 'n klein en rustige dorpie, is naby Warmwaterberg Springs en Grootvadersbosch Natuurreservaat. Daar is baie stap- en voetslaanroetes rondom die dorp en vierwielmotorfietsgeriewe is naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 50 resensies vir Inkaroo Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bain-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inkaroo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bain-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8920788203cf3f0f483b81dd366c778b90711c4081ed091b176d153d5a89a0d3dd9b12ad1ed95d2de38f9511a8fa9551ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 2 Bain Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.901236651906 20.719675719738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang