Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkommers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Inkommers
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hennie P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Welkom, skoon, vriendelik en tuis.

Oom Adriaan en Tannie Thea is sout van die aarde. Was welkom geheet en het sommer dadelik tuis gevoel. Loopafstand van strand. Selfsorg eenheid met alles.

Inkommers se terugvoer

Hi Hennie
Baie dankie.
Dit was ons voorreg om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.
Ons wag nog vir daai foto of video!

Inkommers
Lene N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene N

Fantasties! Goed ingerigte huis met baie vriendelike eienaars!

Ons het heerlik gebly by Inkommers! Oom & Tannie het uit hul pad gegaan om ons en ons twee honde kinders welkom te laat voel! Die huisie was baie goed ingerig en ons het niks benodig nie! Hulle het ook vir ons mooi plekke om te besoek voorgestel. Dit was 'n lekker ontspannende vakansieplek en sal vir almal voorstel!

Inkommers se terugvoer

Pragtige gaste en altyd weer welkom.

Inkommers
Lettie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie L

Baie aangenaam.

Heerlike gasvrye mense, met skoon geriewe en dit is so rustig.

Karlien W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien W

Perfek, amazing, rustig, bekostigbaar, 5-ster plekkie.

Dit was die beste en rustigste plekkie ooit. Oom At en tannie Thea is die dierbaarste mensies. Dit is beslis my nr 1 keuse vir elke toekomstige Suidkus-vakansie.

Inkommers se terugvoer

Baie dankie, Karlien.
Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Inkommers
Mareyna J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareyna J

Loopafstand van strand. Vriendelike gasheer.

Die rustigste wegbreek! Pragtige ten volle toegeruste verblyf. Naby genoeg om die see te hoor. Ons en ons dierekind het dit terdeeg geniet en sal beslis teruggaan. Baie dankie At en Thea!

Inkommers se terugvoer

Dit was 'n plesier om jul by die huis te hê, Mareyna.
Gaste soos julle is altyd welkom

Inkommers
Erica L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica L

Pragtigste gasheer/vrou, sout van die aarde, kry nie beter as hulle.

Pragtigste mense ooit, ongelooflik vriendelik, altyd kom vra of alles reg is, hondjies is pragtig, was baie lekker dankie.

Inkommers se terugvoer

Pragtige gaste. Baie dankie vir die ondersteuning. At en Thea

Inkommers
Sue-anne S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-anne S

Nice and peaceful stay.

Was a very nice and friendly place.

Inkommers se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering.

Inkommers
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly. Baie gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het. Oom en Tannie is die beste gasheer en gasvrou. Baie vriendelik en behulpsaam.

Inkommers se terugvoer

Dit was ons plesier om vriendelike en aangename gaste soos julle te huisves.
Baie dankie.
Julle is altyd welkom.
At en Thea

Inkommers
Robert D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

A bargain.

Most enjoyable, comfortable and affordable.

Inkommers se terugvoer

Thank you, Robert.

You are always welcome.
Adriaan and Thea

Inkommers
Rinda P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinda P

Relaxing.

Friendly hosts, lovely spot.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johannet V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannet V

Saam met kinders gegaan wat vir 'n troue was by Laughing Forest.

Wat 'n wonderlike paartjie. Vriendelik en behulpsaam met enige iets. Die huis wat ons in gebly het wat lekker gemaklik en het gevoel ek is terug by die huis. Alles was daar en geen load shedding nie. Kan die plek vir enige iemand anders aanbeveel.

Sanet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Ons het baie lekker geslaap en gebly.

Oom At en Tannie Thea is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel daar was niks wat ons tekort gekom het nie. Ons as gesin het net glad nie veilig gevoel by die strand nie so ons het maar ver gery vir die swem strand.

Hendrik D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Heerlike verblyf naby aan strand.

Lekker gebly vir 'n week, stapafstand na strand, gerieflik ingerig met 'n gastoof en beligting vir load shedding. Was vriendelik ontvang en hulle was behulpsaam gedurende die verblyf.

Christa D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Lekker man lekker.

Wat 'n voorreg om hier te kon rus. At en Thea het ons so welkom laat voel, soos familie. Wil weer en weer gaan.

Andre B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Onvergeetlik.

Beste diens en vriendelikheid. Gaan enige dag terug.

Inkommers se terugvoer

Dit was 'n voorreg om gas te wees vir julle.
Baie dankie
Goete
Adraan en Thea

Inkommers
Charmaine J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Fantasties.

Wat 'n lekker ontspan- en wegbreekplekkie, dis definitief 'n moet. Dis so ontspannend veral as jy van Johannesburg se lawaai wil wegbreek. Sulke vriendelike ontvangs en alles wat jy nodig het.

Rubendran N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubendran N

A pleasurable weekend stay.

Lovely atmosphere and firewood provided as a bonus.

Inkommers se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.
At en Thea

Inkommers
Jodene C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jodene C

Sal graag weer gaan.

Baie veilig naby die strand.

Mariska K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Baie lekker gebly.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Cobus E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus E

At en Thea is vriendelike mense en maak seker hul gaste is gemaklik en gelukkig. Gaan graag weer terug.

Lekker plek. Mooi skoon en alle geriewe is daar. Selfs ons hondjies het dit so geniet. Gaan volgende keer weer soontoe. Sal Inkommers met graagte aanbeveel.

Inkommers se terugvoer

Baie dankie Cobus,
Dit was n plesier om sulke wonderlike gaste soos julle te huisves.
Veral mense wat so omgee vir die met gebreke.
Julle is altyd weer welkom.
Groete

Inkommers
Johan P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Uitstekende plek

Veilig en baie goeie eienaars, baie vriendelik en hulpsaam. At en Thea is fantastiese mense, hulle sien ons weer sommer gou, verlang al klaar na hulle, en die see-ligging kan nie beter nie.

Inkommers se terugvoer

Dit is n plesier om sulke gawe mense te huisves.
Julle is altyd well on.
Dankie vir die ondersteuning.

Inkommers
Leonie P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Onbeskryflik.

Alles wat ek begeer het en nog meer!

Inkommers se terugvoer

Dit was ons plesier om julle te onthaal. Hoop ons sien julle gou weer!

Inkommers
Cary B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cary B

Awesome.

Great place to stay with small dogs.

Deleen B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deleen B

Onbeskryflik!

Heerlike wegbreek gewees. Eienaars baie gasvry en aangenaam. Verblyf plekkie voorwaar 'n juweel met soveel kalmte en rustigheid. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Inkommers se terugvoer

Baie dankie Deleen. Dit was n groot plesier om sulke wonderlike gaste te huisves. Julle sal altyd weer welkom wees en ons sien uit na julle volgende kuier.

Inkommers
Hannes J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J

Gelukkig vir ons was die weer uitstekend en die strand baie lekker.

Het dit net baie geniet. At en Thea het ons soos familie hanteer en soos ons se sal weer gaan kuier, maar net vir langer, naweek was te kort om by als uit te kom.

Inkommers se terugvoer

Dankie Hannes.
Julle was n plesier.
Julle is altyd weer welkom.
Groete

Inkommers
Alex R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex R

Good.

At and Thea were very welcoming and friendly.

Inkommers se terugvoer

Hi Alex
It was a pleasure to have you and your family.
Thanks again for the support.
At

Inkommers
Chantel B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Heerlik!

Heerlik, ontspannend, vriendelik en loopafstand van strand.

Steve C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C

Very friendly owners. Is a relaxed stay with everything you need around the corner.

Owners were very pleasant and I will recommend this accommodation to anyone.

Inkommers se terugvoer

The pleasure was ours.
Thank you.
Adriaan

Inkommers
Willem L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L

Nice and quiet.

Missed an aircon. Other than that, clean and quiet.

Inkommers se terugvoer

Jammer oor aircon maar die tarief sal baie hoog aangepas moet word as ons opgradeer na aircons. Eskom het onbekostigbaar geword.
Dankie vir die resensie

Groete

Inkommers
Gloria P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gloria P

Lovely quiet place practically on the beach.

Place looked as in the pictures. Hosts were very welcoming. Felt right at home.

Inkommers se terugvoer

Much appreciated.
Thanks again for the support.

Inkommers
Neetu S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neetu S

We had a very relaxed, pleasant and comfortable stay at Inkommers and would look forward to go back again.

It was a short walk to the private beach, I enjoyed collecting shells, the hubby enjoyed the fishing, the water was lovely to play in, I loved the long walk on the beach, I enjoyed sitting on swing on the balcony the most, the owners are very humble, friendly and caring, they looked after us like our parents would and their two little companions are so playful and adorable.

Inkommers se terugvoer

Thanks, Neethu,
It was a pleasure to act as a host for you.
Adriaan

Inkommers
Lizelle M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Baie, baie lekker.

Oom At en tannie Thea is baie vriendelike behulpsame mense. Die blyplek is baie netjies en skoon, en daar is niks wat daar kort nie. Ons het die tydjie wat ons by hulle was baie geniet. Ons sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan.

Inkommers se terugvoer

Dit was n plesier om gaste soos julle te onthaal.
Baie dankie vir die ondersteuning en ons hoop ons sien julle gou weer.
Wees veilig.
Groete
At en Thea

Inkommers
Clarissa J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa J

Die beste vakansie ooit! Ons sal oor en oor gaan.

Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie, als was perfek en so gemaklik! Oom At en Tannie Thea is liewe mense, dankie dat ons, en ons seuntjies so welkom was.

Inkommers se terugvoer

Dit was n plesier om sulke vriendelike en gemaklike gaste te onthaal. Ons sien uit na hulle volgende kuier.

Inkommers
Dennis B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis B

Wonderful stay, the place was pristine and totally comfortable and very well-equipped. The hosts were amazing and always available and willing to please.

We really had a pleasant weekend away. The hosts, Oom At en Tannie Thea were absolute angels! You can tell how much love and constant effort is being put into the place as we wanted for nothing. I have never slept in such a comfortable bed before! We were even given free braai wood and bananas from the garden, as well as the use of a cart to take our fishing equipment down to the nearby beach which was pristine, quiet and the fishing was amazing! Highly recommended, wish we could have stayed longer. We will definitely be going back.

Inkommers se terugvoer

Hi Dennis,
We really appreciate your comments. It is quality people like you and your party that inspires us to look for upgrades that will ensure our guests enjoy a super time at Inkommers.
Hopefully, this virus pandemic will pass soon and we will be able to continue to offer you and your friends our hospitality.
Thank you again and keep safe.

Inkommers
Leoni V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V

Heerlik. Gasvrye, liefdevolle mense.

Ons is baie gasvry ontvang. Netjies skoon en heerlike blyplek. Sal beslis teruggaan.

Inkommers se terugvoer

Dit is altyd 'n plesier om sulke lieflike en interressante gaste te ontvang. Sien uit om julle weer te sien.
Groete

Inkommers
Chimene B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimene B

Dit was 'n wonderlike tydjie by Inkommers. Oom At is 'n dierbare mens en maak mens só welkom voel. Dit is 'n pragtige plekkie en beslis die moeite werd.

Jy wil nie huis toe gaan nie, dit is hoe rustig en aangenaam dit is by Inkommers.

Inkommers se terugvoer

Baie dankie Chimene.
Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang en sien uit na julle volgende kuier.
Groete

Inkommers
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Companion-weg 20, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb49a36f96e87218920e4f93eae64701e735c6ba0c082acb4a4c2523cb7eba11bef53b3260f52c076b9ca0eb3a346fc9a947a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 20 Companion Way Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -30.497988788616 30.629030278025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang