Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkommers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Welkom, skoon, vriendelik en tuis. Oom Adriaan en Tannie Thea is sout van die aarde. Was welkom geheet en het sommer dadelik tuis gevoel. Loopafstand van strand. Selfsorg eenheid met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Hi Hennie Baie dankie. Dit was ons voorreg om julle hier te hê. Julle is altyd welkom. Ons wag nog vir daai foto of video!

Lene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Goed ingerigte huis met baie vriendelike eienaars! Ons het heerlik gebly by Inkommers! Oom & Tannie het uit hul pad gegaan om ons en ons twee honde kinders welkom te laat voel! Die huisie was baie goed ingerig en ons het niks benodig nie! Hulle het ook vir ons mooi plekke om te besoek voorgestel. Dit was 'n lekker ontspannende vakansieplek en sal vir almal voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Pragtige gaste en altyd weer welkom.

Lettie L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam. Heerlike gasvrye mense, met skoon geriewe en dit is so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Perfek, amazing, rustig, bekostigbaar, 5-ster plekkie. Dit was die beste en rustigste plekkie ooit. Oom At en tannie Thea is die dierbaarste mensies. Dit is beslis my nr 1 keuse vir elke toekomstige Suidkus-vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Baie dankie, Karlien. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Mareyna J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Loopafstand van strand. Vriendelike gasheer. Die rustigste wegbreek! Pragtige ten volle toegeruste verblyf. Naby genoeg om die see te hoor. Ons en ons dierekind het dit terdeeg geniet en sal beslis teruggaan. Baie dankie At en Thea!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Dit was 'n plesier om jul by die huis te hê, Mareyna. Gaste soos julle is altyd welkom

Erica L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Pragtigste gasheer/vrou, sout van die aarde, kry nie beter as hulle. Pragtigste mense ooit, ongelooflik vriendelik, altyd kom vra of alles reg is, hondjies is pragtig, was baie lekker dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Pragtige gaste. Baie dankie vir die ondersteuning. At en Thea

Sue-anne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Nice and peaceful stay. Was a very nice and friendly place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering.

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie baie lekker en rustig. Baie lekker gebly. Baie gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het. Oom en Tannie is die beste gasheer en gasvrou. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Dit was ons plesier om vriendelike en aangename gaste soos julle te huisves. Baie dankie. Julle is altyd welkom. At en Thea

Robert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

A bargain. Most enjoyable, comfortable and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adriaan
Inkommers
Thank you, Robert. You are always welcome. Adriaan and Thea

Rinda P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Relaxing. Friendly hosts, lovely spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Companion-weg 20, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb49a36f96e87218920e4f93eae64701e735c6ba0c082acb4a4c2523cb7eba11bef53b3260f52c076b9ca0eb3a346fc9a947a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 20 Companion Way Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -30.497988788616 30.629030278025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang