Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkosana Berg Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 26 resensies vir Inkosana Berg Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5
Christa D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

We love this place!

We have been visiting Inkosana since 2014 when Ed was still the owner. It is one of our favourite places because of the location and the setting. I really like what the new management has done to the lodge and the property. Everything is very neat and clean. We stayed in a rondavel with en-suite bathroom. I love how you can just walk out your door into the wild garden in front of the rondavels with spectacular mountain views. Next time we will try one of the glamping tents. They look fantastic and we prefer to self-cater. Unfortunately, this option is no longer available if you stay in the lodge. The staff was extremely friendly and helpful. My only negative feedback would be regarding the restaurant. Even though the food was tasty and it is conveniently located on the property, we felt that the prices were much too high for the quantity of food given.

Louise J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Baie goeie diens, vriendelike en behulpsame personeel.

Ons is vriendelik ontvang. Die rustige atmosfeer het ons dadelik laat ontspan na 'n lang rit. Ons het die lodge maklik gekry en dit was lekker naby aan die Drakensberg Seunskool, waar ons wou wees.

Bernita P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita P

Relaxing, peaceful.

Very relaxing, clean and friendly staff.

Fortunate S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fortunate S

Good service for us as hotels are part of the hospitality industry.

The hut was decent enough! No complaints. Staff provided good service.

Lettie Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lettie Z

Lieflike omgewing en baie om te sien en doen.

Toe ons arriveer was daar niemand by ontvangs en my man het iemand in die kombuis gaan roep. Ons word toe ingelig dat die rondawel wat ons bespreek het se "geyser" stukkend is, maar hulle het ons "opgradeer" na een van die kamers toe. Ons het wel versoek dat indien hulle dit reg kry, sal ons graag wil oorskuif. Ons is toe in 'n familiekamer met dubbelbed en 2 stapelbeddens, wat deel van die lodge is. Kamer was baie beknop vir die twee van ons, so ek weet regtig nie hoe 'n familie van 4 met baggasie daar gaan inpas nie. Ons was teleurgesteld, ons wou juis weg van die lodge in die rondaweltjie gebly het. Geen toiletrolhouer en ook geen rakkie/kassie in badkamer waar jy jou badkamersakkie kon uitpak nie. Geen yskassie om 'n bottel wyn koud te hou nie. Vir die prys van die kamer behoort sulke basiese goed daar te wees. Ons het laat bespreek, so ons opsies was beperk, die verskil egter in prys vir die basiese rondawel waarvoor ons bespreek het teenoor as ons nou sou gaan is R320,00 per nag! Vir 'n basiese plekke sonder TV/yskas ens. is dit baie! Ek dink hulle "buiteseisoen" pryse is meer in lyn met wat jy kry. Dametjie wat in kombuis werk, het ons weer uitgeboek, sy het genoem dat die bestuurder siek is. Dit is egter 'n lieflike omgewing, en ons het baie buite gesit. Die sonsondergang by die natuurlike swembad is pragtig.

Duane R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Duane R

Netjies en skoon.

Binne 'n mooi area en goeie ligging. Kamers is skoon en netjies ingerig en voldoen aan die basiese vereistes vir 'n oornag terwyl ons op reis is. Ons was 3 gesinne wat oornag het - daar is nie baie om op die perseel te doen nie. Mag nie enige drank bring nie, maar die 'Kroeg' was baie teleurstellend en het slegs 1 skaars bier en wyn gehad. Daar was bouers op die perseel wat ook oornag het en tot laat in die aand geraas het. Dit het veroorsaak dat ons kamer die volgende oggend sonder warm water was, wat 'n groot probleem was vir ons gesin met kinders. Die etes is 'n vaste menu en ons kon nie self kies nie, dus het sekere mense nie alles geëet nie. Die kamers is netjies en daar is geen fout nie, maar daar is aandag nodig om dit meer aanloklik te maak in die toekoms.

Daniel H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel H

Excellent.

Compliments to the chef and staff. Food was out of this world. Could have a kettle in the rondavel for coffee in the mornings.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Santa K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Santa K

Nooit koffiekoppies by die teestasie.

Alhoewel dit skoon was in die kamers, was die eetarea glad nie skoon nie.

Carel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carel V

Ons het nie eers die kar uitgepak nie. Gaan kyk en weer gery. Vervalle!

Sien sterre.

Jabulile Ebenezer Shallum K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jabulile Ebenezer Shallum K

Horrible

The room was dusty, the curtains on the bed were loose and about to fall off, and we had to walk a long distance from where we parked our cars to our rooms. The pool was dirty, it had a sign of entering at your own risk. We only slept for one night and left.

Lionel G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel G

Lovely stay at Inkosana Lodge.

Lovely stay at Inkosana Lodge. When one drives from Winterton through to the Central Drakensberg the landscape starts to change, then suddenly the majestic Drakensberg landscape and mountains opens up before your eyes and you enter a place where your soul truly rests. Inkosana Lodge, nestled within the majestic Drakensberg, is a true gem hidden within the bushy plains of the berg and offers guests a true bush and mountain experience. From the accommodation to the food offered at the lodge is top class. The hostess and owner, Karen, is friendly and professional. The four-legged friends on the property also add a homely feel. If you want to sleep well, have total silence and see a beautiful starry sky, this is the place for you. The pool deck is a lovely place to unwind after a day of adventure and the braai areas are clean and offer a unparalleled view of the berg in all its splendor. Highly recommended!

Melody Nechama A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melody Nechama A

Lovely little huts.

Exquisite scenery and plenty to do in the area. A worthwhile trip.

Liezel O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O

Rustig en gerieflik.

Plek is pragtig versorg en netjies sal dit kan aanbeveel vir 'n oornagstop. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Werner S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Goed geleë met baie dinge om te doen in die area.

Net vir twee aande oorgeslaap. Veilig, skoon en netjies. Gebruik as basis vir aktiwiteite in die area.

San-mari B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
San-mari B

Baie mooi plekkie en warm hut.

Voorsiening was gemaak vir beurtkrag en hut het verwarmers in en baie gemaklike beddens! Karre slaap buite onder 'n afdak, maar nie onveilig gevoel nie. Lieflike kaggel om by te sit en lees en plaasdam om in te swem (was bietjie groen, maar hulle hou dit natuurlik). Ontbyt was heerlik net baie jammer dis nie ingesluit in die bedrag wat ons betaal per aand nie. Geen drinkgoed kom ook saam met die ontbyt nie. Ek stel voor hul maak 'n spyskaart met alles wat ingesluit is en nie ingesluit is nie met die bedrae wat die ekstra goed kos. WiFi tel slegs op in die hoofvertrek. Oor die algemeen het ons baie lekker gebly en uitsig oor die berge is altyd sprokiesmooi! Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig!

Wynand V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Baie rustig en aangenaam.

Sentraal geleë en baie gerieflik.

Danielle R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R

Wens ons kon langer bly

Dis baie selde dat 'n plek beter is as wat die foto's voorgee. Ons rondawel was pragtig, die uitsig was wonderlik, en die ligging was goed - daar was baie om te doen op dieselfde pad.

Inkosana Berg Lodge se terugvoer

Thank you for the review, we are very happy you enjoyed your stay.
I have to say you guys were wonderful guests and hope to see you again soon.

Inkosana Berg Lodge
Moira Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moira Y

Very relaxed and comfortable in keeping with the type of getaway.

Almost everything worked and the shower head was fixed within an hour of reporting it not attached. The staff did not rush us even though we did not leave exactly on time and were willing to be flexible on arrival when able. The cleaning staff were discreet and accommodated our program. The food was of a very good standard.

Francois K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois K

Baie stil.

Daar's nie veel om te doen nie. Behalwe as jy van stap hou.

Johannes J L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes J L

Ideaal vir stapgroep.

Lugreëling sou bonus wees, gelukkig goeie reënbui het afgekoel.

Yvette L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette L

Rustige, ontspanne gemaklike atmosfeer.

Wat 'n onverwagse verassing. 'n Heerlike blyplek wat ekstra moeite doen om ons en kinders so gemaklik as moontlik te laat. Baie rustige, stil omgewing in pragtige natuurskoon geleë. Sal definitief aanbeveel vir gesinne met klein en tienerkinders. Lamsvleis brijani was 'n wenner gewees!

Johan J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Wish I was there longer than a night.

Rustic charm, friendly and very helpful management and staff. Excellent value for money. Stunning views. Highly recommended.

Vasti W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vasti W

Heerlike wegbreek.

Die omgewing is stunning. Die gasvrou was met tye vriendelik, maar nie altyd nie. Baie lekker slaapplek en baie mooi.

Teresa D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Teresa D

Bespreking was groot gemors en het baie ekstra kostes gehad.

Nie vir families nie, alleenlik vir backpackers!

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Cathkin-vallei, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA194365f428679ef503ba46d4152a035a47009df21ffb95354ab50cdbe7b7f407b470f023424a4f25a5e9a8329bac199db47f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 R600 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.008665804734 29.457221031189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang