Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkosana Berg Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We love this place! We have been visiting Inkosana since 2014 when Ed was still the owner. It is one of our favourite places because of the location and the setting. I really like what the new management has done to the lodge and the property. Everything is very neat and clean. We stayed in a rondavel with en-suite bathroom. I love how you can just walk out your door into the wild garden in front of the rondavels with spectacular mountain views. Next time we will try one of the glamping tents. They look fantastic and we prefer to self-cater. Unfortunately, this option is no longer available if you stay in the lodge. The staff was extremely friendly and helpful. My only negative feedback would be regarding the restaurant. Even though the food was tasty and it is conveniently located on the property, we felt that the prices were much too high for the quantity of food given.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie goeie diens, vriendelike en behulpsame personeel. Ons is vriendelik ontvang. Die rustige atmosfeer het ons dadelik laat ontspan na 'n lang rit. Ons het die lodge maklik gekry en dit was lekker naby aan die Drakensberg Seunskool, waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernita P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Relaxing, peaceful. Very relaxing, clean and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fortunate S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Good service for us as hotels are part of the hospitality industry. The hut was decent enough! No complaints. Staff provided good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Lieflike omgewing en baie om te sien en doen. Toe ons arriveer was daar niemand by ontvangs en my man het iemand in die kombuis gaan roep. Ons word toe ingelig dat die rondawel wat ons bespreek het se "geyser" stukkend is, maar hulle het ons "opgradeer" na een van die kamers toe. Ons het wel versoek dat indien hulle dit reg kry, sal ons graag wil oorskuif. Ons is toe in 'n familiekamer met dubbelbed en 2 stapelbeddens, wat deel van die lodge is. Kamer was baie beknop vir die twee van ons, so ek weet regtig nie hoe 'n familie van 4 met baggasie daar gaan inpas nie. Ons was teleurgesteld, ons wou juis weg van die lodge in die rondaweltjie gebly het. Geen toiletrolhouer en ook geen rakkie/kassie in badkamer waar jy jou badkamersakkie kon uitpak nie. Geen yskassie om 'n bottel wyn koud te hou nie. Vir die prys van die kamer behoort sulke basiese goed daar te wees. Ons het laat bespreek, so ons opsies was beperk, die verskil egter in prys vir die basiese rondawel waarvoor ons bespreek het teenoor as ons nou sou gaan is R320,00 per nag! Vir 'n basiese plekke sonder TV/yskas ens. is dit baie! Ek dink hulle "buiteseisoen" pryse is meer in lyn met wat jy kry. Dametjie wat in kombuis werk, het ons weer uitgeboek, sy het genoem dat die bestuurder siek is. Dit is egter 'n lieflike omgewing, en ons het baie buite gesit. Die sonsondergang by die natuurlike swembad is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Duane R
1 nag
4.0
Sep 2023

Netjies en skoon. Binne 'n mooi area en goeie ligging. Kamers is skoon en netjies ingerig en voldoen aan die basiese vereistes vir 'n oornag terwyl ons op reis is. Ons was 3 gesinne wat oornag het - daar is nie baie om op die perseel te doen nie. Mag nie enige drank bring nie, maar die 'Kroeg' was baie teleurstellend en het slegs 1 skaars bier en wyn gehad. Daar was bouers op die perseel wat ook oornag het en tot laat in die aand geraas het. Dit het veroorsaak dat ons kamer die volgende oggend sonder warm water was, wat 'n groot probleem was vir ons gesin met kinders. Die etes is 'n vaste menu en ons kon nie self kies nie, dus het sekere mense nie alles geëet nie. Die kamers is netjies en daar is geen fout nie, maar daar is aandag nodig om dit meer aanloklik te maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Daniel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Excellent. Compliments to the chef and staff. Food was out of this world. Could have a kettle in the rondavel for coffee in the mornings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Santa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2023

Nooit koffiekoppies by die teestasie. Alhoewel dit skoon was in die kamers, was die eetarea glad nie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Cathkin-vallei, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA194365f428679ef503ba46d4152a035a47009df21ffb95354ab50cdbe7b7f407b470f023424a4f25a5e9a8329bac199db47f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 R600 Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.008665804734 29.457221031189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang