Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

INkosi Luxury Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Die ontvangs wat hartlik en verwelkomend. Ligging baie sentraal. Dit is n "Home away from Home" ervaring. Al wat nodig is in die kamers is 'n klein yskassie veral vir gaste wat langer as 3 dae oorbly. 'n Persoon wil darem ietsie kouds in jou kamer kan nuttig veral op die warm dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein F
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2020

Quick one night stay over. Arrived at 22:00, left at 8:00 the next morning. For the price, they might consider including breakfast. There are no guest amenities or hairdryers available in the room. Limited, secure parking space, if they are fully booked some guests will have to park in the street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Reservations
INkosi Luxury Lodge
Good day Hein, Thank you for taking the time to review your visit. There are guest amenities in every room, your room was equipped with hand and body lotion, bath and shower gel, toilet spray, tea - ceylon and rooibos -coffee, brown sugar, white sugar, sweetener, coffee creamer, and milk pods. We have never had parking problems, there is sufficient parking for vehicles for all rooms behind the security gate. Hairdryers are available on request. We believe our pricing is competitive and offers good value relative to the rest of the market. Breakfast is available at an additional cost. Kind Regards iNkosi Lodge

Kay M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2019

Inkosi. We got a discount and that explains the below comments. I would have rather paid a bit more.There was no one there. So I am unable to rate the customer service. I rated like this cause someone was there to welcome us when we arrived. Cleanliness is low because the room was full of spider webs and I couldn't cook in the kitchen as it was not clean. Pillows are old. Bed is hard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
INkosi Luxury Lodge
Good Day Kay Thank you for taking the time to review your visit we appreciate your comments. We value our guests feed back, both the good and the poor. We would like to respond as follows. I personally booked you in and welcomed you - we were in Whatsapp contact regarding your arrival time. We are not a self-catering establishment so the kitchen is not available for guests use, although we do allow our guests to make use of the microwave oven and the fridges - you were shown both of these facilities. Our rooms are serviced daily and are meticulously checked by the housekeeping team and myself. All our pillows are new having been replaced just before the season. The beds are firm - and are of hotel standards. Kind Regards iNkosi Lodge

Logan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

All the 5-star rating has been possible because Lize was an all-round manageress as well as a hard worker. A pleasant and quiet suburb for us to get away from Johannesburg. Lize was very welcoming, knew her product knowledge and showed us around with efficiency. I would certainly recommend the iNkosi Eco Lodge to anyone heading to Cape Town who needs accommodation. Keep it up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus O
Kort verblyf
4.4
Jan 2018

Baie goeie waarde vir geld, baie goeie ligging INkosi Eco Lodge is hoogs aan te beveel. Hulle ontbyt is ook van goeie gehalte. Die kamers is baie ruim met uitstekkende geriewe. Veilige parkering is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations
INkosi Luxury Lodge
Kobus, ons is bly om te hoor dat jy jou kuiertjie en ook jou ontbyt, by ons geniet het. Hoop om jou weer te sien.

Henriette S
Kort verblyf
3.8
Apr 2018

Gerieflike, netjiese kamer. Lekker ontbyt was 'n pluspunt. Ons het hierdie gastehuis gekies omdat dit gerieflik naby aan Panorama Medikliniek geleë is. Daar is ook geriefswinkels in die omgewing. Veilige parkering.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Feb 2018

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations
INkosi Luxury Lodge
Barry, dankie vir die tyd wat jy geneem het om terugvoering te gee. Jammer jy het nie 'n LekkeSlaap ervaring gehad nie. Ek (die eienaar) is juis vandag weer op pad na iNkosi Eco Lodge en sal jou terugvoering met Lize en ons span bespreek en dadelik veranderinge aanbring sodat die volgende gas wel 'n lekker en rustige nag kan he. Ons streef daarna om ons gaste die mees waarde vir geld verblyf in die Noordelike Voorstede te bied. Ons hoop dat jy tydens jou volgende besoek aan Kaapstad weer by ons 'n draai sal maak en die veranderinge eerstehands kan ervaar. Vriendelike groete Ursula

Bertus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2017

Baie lekker! Ons het net een nag oorgeslaap, maar dit was werklik 'n goeie ervaring. Alles was skoon en netjies. Die vroutjie wat die gastehuis bestuur, was ook baie vriendelik en behulpsaam en het die heerlikste ontbyt die oggend vir ons voorberei. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2017

Excellent. Location convenient, clean, friendly, safe and value for the money paid!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Fantasties. Sal graag weer daar wil tuisgaan. Vriendelike ontvangs en diens het my beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odettestraat 9, De Tyger, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA509e6e1179863d6c154c80a16766a052e0ec69064c6d4f74a4e111201db1fba30a8132cdf22f382f3db8c3a38154420db37a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 9 Odette Street De Tyger 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.89243 18.59281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang