Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkunzi Cave

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Inkunzi-grot
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grothuisie het 'n tipiese Khoisan-tema. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede badkamer het 'n toilet en 'n stort. Verder is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV en die eenheid het ook 'n groot rots-swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat hierdie verblyf nie vir kinders onder die ouderdom van 4 geskik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Champagne Valley 8, Sentrale Drakensberge, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9712d1d7516883c687a7f67b3bda596d2828d9fd8e31d97c154570d6f5b286df2d2563d64c7167a615ab1791735ca1700d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 8 Highlands Champagne Valley Central Drakensberg 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.028202296578 29.434068444771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang