Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkunzi Cave

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Inkunzi Cave
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacomien T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien T

Wonderlik.

Idilliese omgewing en verblyf.

Chad A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad A

Wonderful stunning relaxing.

We had a wonderful stay and we will definitely be back.

Alta C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Fabulous experience!

A total experience at Diddly Squat. So quaint! Loved the ambience and creativeness! Met true gems of hosts! See you soon!

Erik O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

The place to be.

This is the place to stay in the Berg. It is very different to other accommodation, but the uniqueness is refreshing and a wonderful experience. The accommodation provides you with a clear view of the Berg and is close to hiking trails, shops, and restaurants. The hosts are wonderful.

Inkunzi Cave se terugvoer

Hi Erik,
Thank you so much for the wonderful review you gave us. We look forward to 'upgrading' you to Inkunzi Cave sometime! Take care.
Estelle

Inkunzi Cave
Antoinette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

As jy vrede op Aarde soek, dié is die plek!

Groen gras, pragtige uitsig, unieke grothuis, koel rotspoele. Nee wat, ons kan oor niks negatiewe kommentaar lewer nie. Ons het hierdie plek hoog op ons lysie van bestes geplaas. Die klipbad was 'n definitiewe hoogtepunt. 'n Interessante mens met baie stories wat die kuier verryk het. Dankie. Dit was great!

Willem S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Uniek.

Was vir seker 'n baie lekker avontuur om te beleef, alles was perfek.

Keleigh C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keleigh C

Enjoyed our stay.

Very nice. Weather was not great.

Philip B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Wonderful places and Steve and Estelle were brilliant hosts.

We booked for a longer stay in December.

Marcel K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel K

Fun, quirky, simply fabulous!

It was an absolute pleasure staying at 'Diddly Squat'. And such fun to meet the creative genius behind these unique dwellings. Being digital nomads, the internet was important for us. Luckily, I was able to hold the Zoom call on the roof - as you do! Our client thought it was fun and quirky too. Thank you very much for your lovely hospitality. We are looking forward to returning when we're next in the country.

Jannes F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes F

'n Warm, hartlike ontvangs deur die eienaars.

'n Heerlike, kalm omgewing. Die eienaars het pret gehad met die oprigting van die oornagfasiliteite en is trots daarop. Ek sal enigiemand aanbeveel om hier te oornag of 'n lang naweek te geniet.

Nathalie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie H

A unique and beautiful experience.

A really beautiful setting for this unique and very comfortable cave. The hosts are very accommodating and friendly and helpful as to activities and sights in the area.

Bert K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert K

Baie lekker.

Baie mooi, die ligging is fantasties, die gashere baie vriendelik en baie veilig. Kan nie wag om in die somer te kom kuier nie.

Nick S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Stukkie hemel!

Ons het baie lekker daar oorgeslaap,in Didly Squat. Só oulike "grot" alles is daar wat nodig is. Dit is stil en rustig en alles is baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat 'n buitengewone blyplek soek. Estelle en Steve is baie gawe mense. Steve Bull is ook 'n talentvolle kunstenaar, sy werk is baie besonders.

Glenn M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn M

A great oppurtunity to just experience.

Our hosts make a great team, artistic surrounds with a grounding that ensured our stay was just what we needed.

Allison W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison W

Relaxing and peaceful.

Although our stay was brief, it was worth it. A lovely, peaceful place to relax. Magnificent views that one could get used to. Steve and Estelle are kind, friendly and helpful. A lovely couple. Inkunzi is a place to remember.

Christiaan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

We had a nice stay. Although small, it is neat and interesting.

The hut is a quaint, creative and neat little gem, with lovely views of the mountains and is ideal for a short stay. The owners are friendly and respond quickly to any questions. It is in a secured area with access to a hiking trail within a short walking distance. There is a shop and restaurant at the adjacent property. Keep in mind, it is very small, and though it has an open air braai area and access to the pool, it may not be ideal in the rainy season as there is no outside area under roof, and also no under-roof parking if it should hail.

Cátia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cátia M

Unique, ineffable, refreshing.

This was an absolutely amazing stay in Steve and Estelle's accommodation. Their hearts and souls are poured out into their accommodation, making it the most unique place we've ever stayed in - not forgetting the stunning view along with it! I would definitely recommend this accommodation to anybody, and we'll be back soon too for another relaxing weekend.

Engela K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela K

Asemrowende omgewing.

Dis net geskik vir 2 persone. Die bespreking het gesê daar is 2 slaapkamers, maar dis net 1 slaapkamer met 'n oopslaapbank wat in die middel van die sitkamer/kombuis staan. Dit maak dit baie ongemaklik as daar meer as 2 mense is. Daar is nie die privaatheid van 'n tweede kamer vir 'n paartjie nie. Vir 2 persone is dit perfek en heeltemal iets anders as die gewone oornagverblyf. Die uitsig is ongelooflik mooi en die gasheer en vrou is regtig gawe mense en baie vriendelik. Mens kan oral rondstap en die atmosfeer is uit die boeke uit lekker.

Inkunzi Cave se terugvoer

Hi Engela,
Dankie vir jou resensie oor Die Zulu Hut. Ek het nou net die beskrywing gelees en nerens het ons gesê dat daar 2 slaapkamers is. Ek vertel almal dis net geskik vir familie of baie goeie vriende.
Ons hoop om jou weer te sien, miskien in Inkunzi Cave.
Vriendelike groete
Estelle

Inkunzi Cave
Barbera D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbera D

Prachtige locatie, lieve gastheer/gastvrouw.

Prima locatie voor een bezoek aan de drakensbergen.

Elsa G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Wat 'n belewenis! Die beste uitsig op die mooie Drakensberg Champagne Castle-berge.

Hoflikheid van die eienaars, die uitsonderlike talent met die skepping van die Grothuis en al die kunswerke binne die huis, die pragtige "rock pool" met die uitsig op die landskap het ons verblyf 'n absolute uitsonderlike ervaring gemaak. Ons vertel almal dat hul dit moet gaan beleef. Die feit dat dit reg langs die Drakensberg Seunsskool was het ons die geleentheid gegee om hul konsert by te woon - nog 'n baie spesiale ervaring. Beslis een vir ons Boek van Herinneringe.

Justin F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin F

Amazing!

Wow what a great stay we had here with lovely and very creative host Steve and her wife Estelle,. we stayed at the Inkunzi Cave and it was so beautiful, Steve made the cave together with a few guys, and the decoration (painting, carvings) did Steve himself made. You have to see for yourself how well it's made. And the garden is also very pretty with a huge pool and stunning views of the Drakensberge, I hope we will return someday to experience this piece of heaven right there again!

Ronel Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Z

'n Ongelooflike ervaring.

Dit was wonderlik om wakker te word met die uitsig van die berge deur die venster van Diddly Squat. Alles wat nodig is, was in die kamer. Die dekor laat 'n mens glimlag en verplaas jou in 'n ander kultuur. Ons het dit baie geniet.

Vicki L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki L

Amazing, fantastic, beautiful and peaceful.

Thanks Steve and Estelle for the amazing stay, what a beautiful place. An experience for the memory book. Hope to see you soon again.

Louise C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Pragtig en Steve en Estelle is besonderse mense.

Rustig, pragtig en is nog mooier as op die website.

Johannes E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

Rustig en mooi.

Baie mooi en rustig, vriendelike mense. Wonderlike uitsig en baie goeie verblyf. Gaan kyk gerus na hulle, nie jou allerdaagse verblyf nie.

Rhoda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda S

Central location, beautiful views.

The Zulu Hut was very unique and peculiar. Central location, beautiful views and safe. The double shower is awesome and spacious!

Marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Inkunzi Cave was 'n belewenis wat ons graag sal wil herhaal.

Inkunzi Cave is so spesiaal, die art in die grot is ongelooflik, die uitsig was asemrowend, die eienaars was gasvry en het ons laat welkom voel, ons sal vir seker weer by Inkunzi Cave gaan kuier.

Lomé L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomé L

Perfek.

Die Zulu-hut was perfek, netjies, skoon en privaat. Die rockpools was awesome. Definitief iets anders. Die ligging is perfek met die mooiste berge en natuur. Dit is ook naby baie aktiwiteite so jy hoef nie te vêr te ry nie. Baie dankie!

Erik S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik S

Cozy little hut.

Die plekkie is tematies mooi versier. Al die geriewe is daar. Vanuit jou bed het jy uitsig op die Champagne Castle bergpieke. Die rotspoel waarin mens kan swem is amazing.

Karin H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin H

Impressive location.

Beautiful view, no game, only some birds.

Retha S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha S

Baie mooi omgewing en vriendelike mense.

Dit is baie mooi met lieflike uitsig en baie vriendelike mense. Sal beslis beter wees op sonskyndae want met 2 groot tieners raak die spasie bietjie min. Die huisie is volledig toegerus en elke item wat mens kan dink is daar en beskikbaar. Dis baie mooi en 'n lieflike ervaring. Baie bly ek het daar geboek; is bietjie iets anders as die gewone huisie om in te oornag. Baie dankie vir geleentheid om die huisie te besoek.

Barbara C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C

Belewenis van 'n leeftyd.

Dankie Steve en Estelle. Dit was 'n besonderse belewenis, uitsig, stories en kuns. Ons gaan baie beslis weer kom. Dankie vir die vriendelike ontvangs en die welkom voel. Vir die mooi grothut en die rock pool. Dit was onbeskryflik lekker en ons huweliksherdenking kon nie beter wees nie. Hierdie is 'n moet vir elkeen wat na 'n unieke verblyf-ervaring soek.

Dustin H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin H

Rustig en baie mooi.

Ek en my vrou het 'n wonderlike tyd hier spandeer vir 'n naweek, sal graag weer teruggaan.

Johan G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Prentjiemooi. Wonderlike romantiese wegbreek.

Sal vir seker weer by Inkunzi bespreek.

Lance G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance G

Rustic accommodation with gracious hosts and beautiful views!

My family and I had an awesome experience staying at Estelle and Steve's accommodation. We were blown away by not only the accommodation but by the hospitality of the owners, being so welcoming and lovely. We recommend it for anybody looking to get away for a few days!

Heloise L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L

Stukkie uit die hemel.

Wat 'n wonderlike deeltjie uit die hemel! Ons het dit so baie geniet! Asemrowende uitsig! Unieke blyplek! Dit het ons verwagtinge oortref! Ons sal beslis weer soontoe gaan! Ons wou nie huis toe gaan na die vaal Gauteng toe nie.

Pieter L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Asemrowende, romantiese en privaat paradys.

Vriendelike ontvangs by ’n stukkie hemel op aarde. Die eenheid is goed toegerus en veilig, met asemrowende uitsigte. Ons het natuurlik die privaat rotspoel gate uit geniet. Ons beveel Inkunzi Cave enige tyd aan, 10/10.

Inkunzi Cave se terugvoer

Thanks very much for the great feedback. We're so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back again.

Inkunzi Cave
Annolien D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D

Amazing!

Al die wonings is handgemaak deur Steve. Vanuit die 'grot' waar ons oornag het, kon jy soggens die son, pienk, oor Champagne Peak sien opkom. Al die geriewe was daar en ons kon afkoel in die rots-swembad na 'n lekker uitstappie na Monks Cowl toe. Steve en Estelle is puik gashere. Ons het dit ontsettend geniet om al die interessanthede te kon lees in die boekie wat Estelle oor Steve se lewe geskryf het. Steve is 'n wonderlike skilder/ tekenaar. Ons sal beslis weer gaan.

Adri E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Absolutely fabulous

Our stay at Inkuzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat was absolutely amazing! We stayed in the Zulu Hut and Diddly Squat and loved every second of our stay. The owners were so friendly and open and we left feeling like family. The level of detail in each of the accommodation units were so cute and fitting to the allocated theme, we had everything we needed. The views were amazing and the kids really enjoyed swimming in the rock pools. There are a lot of cute shops to visit close by and lots of things to do which only made our stay more memorable. Our stay at the Zulu Hut and Diddly Squat was so unique and special and we loved that its not your typical type of accommodation. We felt safe and welcome from the moment we arrived and will definitely be going back and I can recommend this as a holiday destination to anyone wanting to visit this part of the Drakensberg region.

Inkunzi Cave se terugvoer

Hi Adri,
Thanks so much for your kind words and the wonderful feedback. We loved meeting you and sharing our beautiful place with you.
I hope your dad's rocks are starting to take shape !!!
See you soon.
Estelle and Steve

Inkunzi Cave
Mike P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Hosts Steve and Estelle are very hospitable. Diddly Squat is the most unique accommodation ever.

This was our second stay at Diddly Squat because it is so unique and innovative. Virtually living in a cave with its Rainbow Nation feel and ambience makes it so inviting. Did I forget to mention the view of the mountains when you open your eyes in the morning? Well, I will happily say that it's the best and makes you feel so relaxed. The accommodation is centrally situated to either going for hikes from Monks Cowl, visiting the reptile park, witnessing majestic birds of prey at Falcon Ridge and a quick drive to many restaurants and eateries. This in addition to many other activities are available for all ages.

Lourens B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Very beautiful.

We had the most awesome stay there. The place is so lovely and beautiful. The swimming pool was great in the heat.

Inkunzi Cave se terugvoer

Hi Lourens,
Thanks so much for your kind words. It was great to meet you and we hope to see you back here soon.
Regards,
Steve and Estelle

Inkunzi Cave
Evelyn M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M

Beautiful and relaxing.

What a beautiful place and the best hosts ever! We had the best time and would love to stay there again! What a special place!

Laura B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B

Gorgeous!

Loved the surroundings. Bliss.

Erik O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

Refreshing different.

This is one of the best places we have ever stayed. Steve treat you like royalty. Not many places offer you a view of the berg when lying on your bed. Will definitely be back.

Haydon C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haydon C

Asemrowende uitsig. Gasvriendelik, fantastiese diens, beste vakansie-akkommodasie nog ooit.

Hospitality is outstanding, everything you need is there. Amazing view from all the windows. Private and romantic. A must. Do recommend this for any couple for a romantic break away. Can also take 2 small kids. The views is to fall in love with. Artwork in caves is outstanding. Uncle Steve is a real darling. I fell in love with this place.

René M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M

Absolutely amazing. Highly recommended.

Stunning. Will be back!

Liezl B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Puik. Als in een.

Verskriklike oulike plekkie, pragtige uitsigte en baie in die omgewing om te doen. Sal definitief weer teruggaan.

Anne H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H

Fantastiese plek.

Ongelooflik mooi. Bo-verwagtinge spesiaal. Sal beslis vir almal aanbeveel, dis baie oorspronklike akkommodasie.

Inkunzi Cave se terugvoer

Hi Anne,
Thank you so much for your kind words. Sorry we didn't get to meet you. Hope you can come again some time!
Kind regards
Estelle and Steve

Inkunzi Cave
Alison L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L

Stunning views.

An absolute gem of a place. Being an older couple, I would rather book the Zulu Hut or Cave next time. However, what an experience. Steve and Estelle are superb hosts. Will definitely be back!

Coen S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen S

Kommervry en ontspannend met pragtige uitsig op berg.

Perfek geleë vir besoeke aan verskeie naby geleë besienswaardighede en staproetes in die omgewing.

Tiné K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiné K

Unieke ervaring.

Dit was só lekker om in die hut te bly! Dis baie groter as wat ons verwag het! Dit het 'n uitstekende ligging en besonderlik diens.

Jakobus M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus M

Ontsettend mooi en rustig.

Inkunzi Cave, is 'n verskriklike mooi ontwerpte plek met eie rotspoel, baie privaat met 'n fantastiese uitsig oor die Drakensberge asook vallei, beslis aanbeveelbaar.

Jan N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

'n Wonderlike ondervinding.

Steve, die eienaar, het elke plek goed deurdink. Ons het in Die Diddly Squat gebly en het dit vreeslik geniet. Steve se kreatiwiteit kan ek nie in woorde beskryf nie. As jy van iets anders hou gaan beleef dit. Lekker staproetes en 'n kunstenaar 1000.

Stefan H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Great and lovely place!

We stayed in the Zulu Hut, which was great! Built by Steve himself. Unfortunately, we stayed only one night, but we'd love to come back one day.

Leon P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

'n Baie goeie keuse as jy soek na verblyf wat bietjie uniek is maar tog 'n besonderse ervaring is.

Diddly Squat is dalk meer geskik vir "Backpackers" of mense wat lig reis. Inkunzi Cave is besonders. Die handewerk van Steve, eienaar en kunstenaar is oral sigbaar en besonders.

Gretchen D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretchen D

Heerlike verblyf in 'n grot/shack met 'n lieflike uitsig!

Ons het 'n paar nagte in die klein grot/shack deurgebring, baie rustig en privaat, meestal gebraai en heerlike kampvure gemaak, een reënerige aand op die gasstofie gekook en op koue aande vuurgamaak in die houtkoolstoof. Heerlike ervaring met baie aangename gasheer en gasvrou.

Janine M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M

Sprokiesmooi.

Ons verwagtinge was hoog, maar is ver oortref! Die natuurskoon is asemrowend en die gasvryheid fantasties. Ons is so bly ons het hierdie juweel ontdek!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Champagne Valley 8, Sentrale Drakensberge, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9712d1d7516883c687a7f67b3bda596d2828d9fd8e31d97c154570d6f5b286df2d2563d64c7167a615ab1791735ca1700d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 8 Highlands Champagne Valley Central Drakensberg 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.028202296578 29.434068444771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang