Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkwazi Game Breeders Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyer-laan 1408, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inkwazi Game Breeders Guest House is in Waverley geleë, aan die voet van die Magaliesberge. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot die nabygeleë Universiteit, hospitale en N1-hoofweg, wat dit 'n gerieflike keuse maak vir reisigers wat verblyf in die area soek.

Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het gemeenskaplike kombuisgeriewe, toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV.

In die buite-areas het gaste toegang tot 'n goedversorgde tuin en kan 'n verfrissende duik in die swembad geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beyer-laan 1408, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyer-laan 1408, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b763bb72efc5ebd5208da5d474aa35e44cad2c453c26c9b3295d520bf78762505097c84775177d035cfc0bc8d5b654f130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1408 Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -25.697013378015 28.26415897664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang