Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkwazi Game Breeders

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ryan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing, rustig en baie pret. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan enige tyd. Die mense is vriendelik en die plek is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ongelooflike lekker rustige wegbreek! Die huisie wat ons in gebly het, was ongelooflik. Alles saam dit bly mens op 'n klein eiland omring met natuurskoon en water. Die pad na die perseel is bietjie rof. Ek sal aanbeveel dat mens 'n hoë voertuig gebruik. Maar dit is alles die moeite werd. Baie dankie Inkwazi, dit was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Inkwazi Game Breeders
Baie dankie. So bly jul het dit geniet en hoop ons sien jul gou weer

Frik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Ons het beslis ons tyd by Inkwazi baie geniet. Die visvang was beslis die hoogtepunt in die pragtige dam wat beslis nie 'n tekort aan vis het nie. Ons sal beslis weer kom kuier. Inkwazi is beslis die bestemming as jy wil wegbreek van die stad se gejaag. Die omgewing is pragtig en rustig. Ongelukkig was daar gaste in een van die ander eenhede wat die rustigheid versteur het met veldmotorfietse wat daagliks heen en weer verby Eagles Nest gejaag het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Baie lekker. Daar is baie vis, dis ongelooflik mooi. Sou net daarvan gehou het as die huisie meer toegerus is soos 'n mikrogolfoond, steak messe ens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Inkwazi Game Breeders
Baie dankie vir U terugvoering. Ons sal defnetief kyk om die eenhede te verbeter. Hoop om U gou weer hier te sien. Vriendelike groete. Luzanne

Celia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Heerlik gekuier. Natuurskoon is pragtig en rustig. Heerllik gekuier en visgevang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Rus en vrede. Goed toegerus met meer as wat nodig is om gemaklik te kan kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Inkwazi Game Breeders
Baie dankie, Ina. Bly julle het dit geniet. Was lekker vir Inkwazi se span om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Baie dankie dat u die eenheid so netjies skoon gelos het. Groete, Inkwazi

Celia V
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2023

Pad vreeslik lelik. Ons kon geen kontak maak met die eienaar nie, het 12 keer geskakel, maar geen antwoord gekry nie. Die GPS het ons gevat na die plaas langsaan toe, daar is geen bordaanwysings nie. Blyplek en dam voor die huis was orraait gewees.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Danie
Inkwazi Game Breeders
Baie dankie vir U terugvoering. Ongelukkig met die beurtkrag is al die torings af en daar is geen sein nie. Jammer daaroor. Vriendelike groete. Luzanne

Shane B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2022

Relaxing, amazing truly for nature lovers. Surroundings are so relaxing and beautiful, the animals on the farm are so tame and the horses are a sight to see. The caretakers of the farm are lovely and amazing people very friendly, down-to-earth, think they deserve a pay hike and their son is so kind and took such good care of my boys. Just one thing, use a car that has a higher clearance or a bakkie, it's farm road, other than that it's awesome, coming back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Inkwazi Game Breeders
Baie dankie. Ek is so bly julle dit geniet. Julle is enige tyd welkom. Sal lekker wees om jul weer hier by Inkwazi te he.

Madelaine S
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

'n Diamant in die bos. Ek en my twee honde-seuns het baie lekker gebly op die water huisie. 'n Heel nuwe ervaring. As iemand wat alleen gegaan het, het ek nooit een oomblik onveilig gevoel nie. Daar is als wat jy nodig het in die huisie. Baie dankie vir Jasper wat regtig uit sy pad gegaan het om seker te maak als is in orde. Sal die plek aanbeveel vir almal wat wil afsluit van WiFi, TV, radio en net die natuur wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Really beautiful. Very nice view and very safe, loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dedimusplaas Erfdeel 3, Waterberge, Naboomspruit, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYTYxZTIwLTRiOWItNGJjNy1hODllLTYxMzMyNTU3NzdiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Farm Dedimus portion 3 Waterberge 0530 Limpopo 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -24.247925272303 28.450658169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang