Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn-Finity Empire

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Allan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It was good. I really can't complain. Yes, I will tell others about it. It's a nice, beautiful, quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantasties. Wat 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gasvrou en gasheer is uiters aangename mense en gaan uit hul pad om jou te help. Verblyf is baie netjies en gemaklik. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nhlanhla M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Pleasant and comfortable. Was an overnighter. The few hours I was there, I was pretty comfortable. It is as described in the ad. Clean, neat, all basic amenities are present and in working order. DStv would've been nice. The chickens are cute. Security is top-notch. My Uber driver and I thought we were being hijacked, only to find it is the security patrolling and suspecting us of being wanted criminals. He apologised. Left a bitter taste in my mouth, but that's a story for another day. The point is the area is safe with patrolling security. The property also has an alarm that is armed between 00h00 and 05h00. Unfortunately, I wasn't aware. I kept having to go out and not realizing I was the one setting off the alarm. In that note, make an arrangement with the landlord should you need the alarm disarmed for a longer period.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2023

Goedkoop. Vir 'n goedkoop plek, definitief moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie lekker gekuier. Oorweeg om van DStv gebruik te maak eerder as OpenView.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

100%. Netjiese woning, vriendelike bestuur en naby genoeg aan winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Goeie waarde vir geld. Ons het gehou van die geen menslike kontak wat seker deur Covid 19 aangevuur was. Geen sleutels was nodig vir die kamer nie want die deur het 'n kode was vooraf verskaf word. Die ingangshek word met jou eie selfoon oopgemaak, weereens per selfoonnommer wat vooraf verskaf word. Die gastehuis beskik oor 'n goeie alarmsisteem wat snags aangeskakel word vir verdere gemoedsrus. Ons kamer (kamer 1) was goed toegerus met 'n aparte kombuis en aparte badkamer. Ons sal beslis weer by Inn-Finity gaan slaap wanneer ons in die toekoms in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazeem E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

The accommodation was excellent. The accommodation was excellent but got very hot at night because the fans didn't suffice. The place in itself was very neat and tidy. We would definitely recommend Inn-Finity Empire to others. The owners were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2019

Baie behulpsaam. Lieflike woon eenheid. Skoon en netjies. Goed geleë naby winkels. Gerieflike beddens. Mooi swembad. Laat middag son is heerlik in die eenheid. Sal beslis aanbeveel. Hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Avy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R565
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R565
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annandale-straat 12, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa442b236a16abc0f0a8255922a2ab3328011d83dabeddf844e8af161c0be3288ae925e17a81082ca5864acec4f28c60f4d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R565 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Annandale Street Witfield 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.1898139 28.199817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang