Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn-Finity Empire

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annandale-straat 12, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R565 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inn-Finity Empire is 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in die voorstad Witfield, Boksburg geleë.

Eenheid 1 het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n drieplaatstoof, breekware en eetgerei toegerus. Tee en koffie word met aankoms voorsien.

Eenheid 2 het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Tee en koffie word met aankoms voorsien.

Eenheid 3 het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei toegerus. Tee en koffie word met aankoms voorsien.

Gaste kan op versoek van die gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad en braaigeriewe insluit, gebruik maak.

Die eiendom is 7,9 km vanaf Emperors Palace Casino, 6,2 km vanaf East Rand Mall en 7,9 km vanaf Wild Waters geleë.

Die eienaars het 'n hond en 'n kat wat van die eenhede weggehou kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Allan G
Saam met vriende
5.0
It was good. I really can't complain. Yes, I will tell others about it. It's a nice, beautiful, quiet place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Corne V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Wat 'n rustige atmosfeer.
Apr 2023
Hanlie S
Saam met lewensmaat
4.8
Gasvrou en gasheer is uiters aangename mense en gaan uit hul pad om jou te help. Verblyf is baie netjies en gemaklik. Alles wat jy nodig het is tot jo...
Sien meer
Jan 2024
Nhlanhla M
Saam met lewensmaat
4.6
Pleasant and comfortable. Was an overnighter. The few hours I was there, I was pretty comfortable. It is as described in the ad. Clean,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Christiaan S
Besigheidsreis
4.6
Goedkoop. Vir 'n goedkoop plek, definitief moeite werd.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Avy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Annandale-straat 12, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Inn-Finity Empire het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R565
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R565
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annandale-straat 12, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa442b236a16abc0f0a8255922a2ab3328011d83dabeddf844e8af161c0be3288ae925e17a81082ca5864acec4f28c60f4d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R565 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Annandale Street Witfield 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.1898139 28.199817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang