Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn Green @ Lake Umuzi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Jaco P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker. Dit was baie lekker! Vriendelike, behulpsame staff, netjiese kamer, netjiese hotel. Al was daar baie verigtinge langs en buite die hotel in die tyd wat ons daar was, kon ons glad nie lawaai binne hoor nie, totale vrede en stilte vir 'n lekker nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Stunning stay. Stunning stay, very central location. Restaurants in walking distance is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Lovely and well situated, very clean and well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongani M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Beautiful moments to remember. The accommodation is situated in a good area of entertainment and I really did enjoy the stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sifiso T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Good value for money. Had a very comfortable stay, and the place is located very close to a shopping mall. Very convenient, especially if you are traveling with the family as there are a lot of activities at Lake Umuzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elinor S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Very comfortable and value for money. It was value for money and nice restaurants nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2023

Gesellig, gerieflik. Dit is 'n gesellige plek, en gerieflik dat daar omtrent alles is wat jy nodig het op die perseel. Ons sou graag wou hê dat daar 'n "mini-fridge" in die kamer moes wees waar ons koeldrank ens. in kon berê. Dit is nie gerieflik om koeldrank en "snacks" in die kamer te hou sonder verkoeling nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene B
1 nag Saam met vriende
3.6
Feb 2023

Twee sakkies koffie. Sjoe, dis eintlik vreemd. Geen ontbyt ingesluit terwyl ander mense ontbyt saam gekry het. Vir daardie prys stel ek voor dalk beskuit of so iets. Slegs 1 groot badhanddoek. Ons was 2 mense.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tony S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Mrt 2023

OK, but not great. TV did not work, moved to another room. WiFi password did not work, every time got the same reply that it is loadshedding, even when not. No fridge. No microwave. When trying to extend stay for another night at 16h00, received a reply at 21h00. Asked for an invoice, told cannot get one as they had not been paid by website, and that they would email one when payment was complete. Still waiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Vdj Rekeningkundige En Belastingdienste (edms) Bpk T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Puik diens. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Serene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 1, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1cf46c48230c7a9e50abf87c33d593e49f0692b222a657951fbdebc518dd8a38926612ebda8a617548817e2f22b69030396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 1 Kiewiet Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.516050739857 29.178238400227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang