Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn2Wilderness Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ines Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Inn2Wilderness Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
David V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Asemrowende uitsigte.

Inn2Wilderness Guesthouse is naby 'n paadjie wat jy strand toe kan stap. Die enigste probleem is dat dit teen 'n helling is, so jy sal fisiek in goeie kondisie moet wees om dit aan te pak. Die kamer was goed toegerus en die ontbyt was baie lekker.

Wessel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel M

Baie lekker.

Ons was baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Saskia V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saskia V

Heerlik gekuier.

Uitstekende gasheer/vrou, vriendelike ontvangs en sommer gou tuis gevoel! Heerlike ontbyte. Kamer baie skoon en lekker ruim. Sal beslis weer by hulle kuier wanneer ons in die omtrek is.

Conrad T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad T

Lekker vriendelike eienaars, die oom en tannie gaan uit hul pad om seker te maak jou verblyf is genotvol en gemaklik.

Goeie rustige area in Wilderness en 5 min se stap na een van die mooiste strand deel in Wilderness.

Edwin P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin P

Vriendelike ontvangs, volledige ontbyt en netjiese blyplek.

Die volledige ingerigte netjiese blyplek het uitgestaan tydens ons besoek. Net 'n foutiewe TV-opvangs kon nie herstel word nie. Loopafstand na stand ook 'n pluspunt.

Alta V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Vriendelike diens.

Die kamer was netjies en baie gerieflik. Die badkamergeriewe is groot en baie gemaklik. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik, veral die tuisgemaakte appelkooskonfyt!

Andre G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Uitstekend.

Sien sterre.

Elsie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D

Heerlik.

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike eienaars. Het heerlike ontbyt gekry en die kuier baie geniet.

Heini T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heini T

Uitstekend.

Baie beslis 'n plek om aan te beveel. Gasheer en gasvrou baie hartlik maar ook professioneel. Vyf ster.

Melissa V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Heerlik gebly!

Sal absoluut weer besoek! Heerlike ontbyt, verblyf en gastehuisbestuur!

Mavis A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mavis A

I was comfortable, it had everything I needed.

Quite difficult to find, though directions were good. I was comfortable and the room had everything that I needed. I did NOT enjoy the coffee at breakfast but this is a small thing!

James B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
James B

Pleasant overnight stop.

We had a lovely large room. Well equipped. The owners were pleasant and friendly. As it is run by Germans, a Continental breakfast was to be expected and it was adequate. But I would have enjoyed an English/South African breakfast which I indulge in when on holiday.

Mari W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari W

Báie netjies, heerlike ontbyt, als was perfek.

Die eienaars van hierdie plekkie buig agteroor om als gemaklik en gerieflik te maak vir hul gaste. Boonop is hulle baie interessante geselskap, en as Duitsers weet hulle van als wat aangaan in Suid-Afrika en reg oor die wêreld. Ontbyt is spek, eiers, toast, vrugteslaai, kaas, tamaties & komkommer, pap, muesli & joghurt, sap & koffie. Was ongelooflik lekker en het elke oggend ooreet! Elektriese kombers het die koue nagte heerlik warm gemaak. Daar's genoeg pakplek in die kaste om gerieflik te leef, en 'n lekker groot spieël vir aantrek. Yskas was 'n bonus toe ons 'n wyntjie geniet. Internet is vinnig en sein is baie goed, was lekker om werk in te haal. Baie goeie waarde vir geld.

Joané V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané V

As ek weer George toe gaan, sal ek beslis terugkom na hierdie plek toe.

Die mense was nice en vriendelik, die ontbyt was puik, die kamer was altyd skoon, en die WiFi lekker vinnig. 10/10 sal weer daar bly.

Frans F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Baie lekker en aangenaam. Heerlik geëet. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Sal definitief aanbeveel.

Ons was slegs een nag daar, maar was baie aangenaam. Eienaars baie gasvry en heerlike ontbyt was voorgesit.

Marita F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita F

Highly recommend, most relaxing after a long trip and received with friendliness to make us most welcome.

Arrived at our destination and I was welcomed my name which was enlightening. The accommodation was clean tidy and the service outstanding. The pool area was most relaxing after a long and tiresome trip. Breakfast was very good and once again the service was very good. This accommodation is highly recommended. Thank you for receiving us.

Lats Tuboly L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lats Tuboly L

Nice self-catering flat.

Friendly people and a nice setting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi selfsorg-woonstel.

Vriendleike mense en 'n mooi plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anel F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anel F

Lekker, maar nie waarde vir geld nie.

Die kamer was netjies, maar koffie, tee, melk, suiker was nie opgevul nie. Kon nie eens Vrydagaand of Saterdagoggend koffie drink nie. Die glas aan die ontbyttafel was nie skoon nie. Gaste langs ons het brood gekry wat gemuf was. Moes vra vir warm melk vir koffie. Ontbyt was bevredigend, maar albei oggend presies dieselfde. Vir R600 per nag, wil ek darem 'n bietjie meer kry as dit. Ida en Fred was baie gaaf.

Nina V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Inn2Wilderness was baie lekker gewees! Vriendelike mense en lekker kos.

Ons was vriendelik verwelkom deur Ines en Fred toe ons daar gekom het en het elke oggend 'n heerlike ontbyt geniet. Alles was baie lekker. Ek sal definitief weer daar bly.

Neels N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N

Aangename en netjiese verblyf.

Die gasheer en -vrou is vriendelik en behulpsaam.

Thilda K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thilda K

Baie lekker verblyf in Wilderness. Netjies, veilig en alles wat 'n mens nodig het.

Akkommodasie was baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Dis skoon, veilig en gee 'n huislike gevoel.

Julie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julie S

Sal beslis weer daar oorbly!

Kan met 'n geruste hart Inn2Wilderness aanbeveel. Die kamers is baie netjies en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik!

Odette C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odette C

Lekke!

Fred en Inez se gasvryheid was uitstekend. Die kamer en badkamer was baie mooi en skoon.

Lanita M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M

Heerlik; netjies; skoon; mooi omgewing; rustig; stil; baie lekker ontbyt.

Wilderness is 'n pragtige plek. Ons verblyf was alles wat ons verwag het en meer!

Rainer F - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer F

Excellent

Ein guter Platz zum 'sich wohl fühlen' und zentraler Ausgangspunkt für viele Ausflüge. Danke für die vielen Tipps und das leckere Frühstück.

Shaun S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Joe K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe K

Alles wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike nagrus, was daar!

Alles was eksie-perfeksie!

Elanza V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanza V

Wonderlik! Die gasheer en gasvrou was so behulpsaam. Alles was elke dag skoon en netjies!

Ek sal Inn2Wilderness enige tyd aanbeveel. Ons het 'n wonderlike tydjie daar gehad. Dankie aan Fred en sy vrou! LekkeSlaap, julle diens is ook puik!

Andre B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Innes en Fred was baie vriendelik en gasvry. Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf in 'n stil area van Wilderniss. Binne ry-afstand van die pragtige strande.

Klaus B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus B

A very good stay !

A really great house with clean rooms, a very good breakfast, and outstanding service!

Linda B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Great room, verandah with a view, peaeful: and very pleasant and helpful people

Fred and Innes made us feel very welcome, and provided an excellent evening meal for us on one evening that we were there. They also put a load of washing through their machine! The bedroom was pleasant, with evening sunshine on the verandah. The dining area was neat, comfortable and tidy.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8ste Laan 906, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYjIzMTU4LWI3OTQtNGFmMi1iZmM2LTZiOGFhZTI0YWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 906 8th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.001318 22.630425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang