Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn2Wilderness Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8ste Laan 906, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Inn2Wilderness Guesthouse is 'n B&B-verblyf-opsie wat naby 'n manjifieke strand in Wildernis op die Tuinroete geleë is. Kom geniet die huislike atmosfeer op hierdie pragtige stukkie hemel op aarde.

Verblyf beskik oor 6 gerieflike en goed ingerigte dubbelkamers, elk met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV, privaat ingang en 'n buitestoep of houtdek in. Rook word nie in die kamers toegelaat nie.

Begin jou dag met 'n stewige ontbyt wat op die terras of in ons knus sitkamer bedien word. Ons bied ook WLAN vir jou gerief.

Gaste kan langs die swembad in die pragtige tuin ontspan terwyl hulle na die voëls luister, na die manjifieke sonsondergang kyk, of bloot die geluid van die golwe van die nabygeleë Indiese Oseaan geniet. Die strand self is net 'n paar minute weg.

Inn2Wilderness Guesthouse bied die perfekte kombinasie van gerief, privaatheid en rustigheid. Indien jy enige vrae het of as ons jou kan help met die beplanning van jou vakansie, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie. Ons praat Duits en Engels.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Inn2Wilderness Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ines Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 8ste Laan 906, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inn2Wilderness Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8ste Laan 906, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYjIzMTU4LWI3OTQtNGFmMi1iZmM2LTZiOGFhZTI0YWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 906 8th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.001318 22.630425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang