Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innes Road Durban Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-weg 132, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Innes Road Durban Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis in Morningside, Durban. Die ligging is naby Durban Beach, Kingsmead Krieketstadion, Konferensiesentrum, Kings Park Rugbystadion en Moses Mabida-stadion, asook die swembad en winkelsentrum. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en vermaak op die lewendige Floridaweg.

Gaste het 'n keuse van 4 smaakvol gemeubileerde eenhede met lugversorging wat 4 tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die eenhede het elkeen hul eie kombuise en loop uit na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Hierdie eenhede loop uit na die lieflike tuinarea en spog met see-uitsigte, en gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Innes-weg 132, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Innes Road Durban Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-weg 132, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d547828ed591f50957b813fd1c90acfe9435101c3b76f19b9f36c83b91d777016408d4a4785f4d04e9b12c126ac641fec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 132 Innes Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.8234292 31.0217958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang