Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Inniberg Nylstroom

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ruben K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Wonderlike plek en die eienaars is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Swembad is baie lekker en die Jacuzzi werk lekker in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustige naweek in die bos saam ons honde. Inniberg is 'n baie lekker plekkie om in die bos te ontspan. Jy het die hele plek vir jouself. Die plek is goed ingerig met alles wat jy nodig het en die jacuzzi en put-put baan was fun! Ons honde het dit net so baie geniet en kon lekker rondhardloop in die veld. Die mak blesbok het ook saam met ons gaan stap elke oggend. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gasvrye mense. Eenhede was skoon en ruim, baie lekker gekuier. Baie lekker. Eienaar het ons langer toegelaat om Sondag te kuier. Geen probleme. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die area is besonders mooi en veilig. Goeie verrassings gevind in ons kuiertjie. Die verblyf is ongelooflik netjies en goed ingerig. Daar is soveel tot jou beskikking om jou wegbreek makliker te maak en te geniet. Dit was 'n fees om daar te bly. Ons gaan beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Fantastic Christmas ever. What a lovely place! We really had fun and the kids can't stop talking about the outing. Please take me back to the Jacuzzi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Lekker gekuier in die Waterberge. Ja, ons het. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gladys G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en lekker. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus
Inniberg Nylstroom
Julle is altyd welkom.

Jessica V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Regtig 'n oulike plek, heerlik gekuier! Mens hoef basies net jou kos, klere en drinkgoedjies saam te vat, daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n 2-plaatstofie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Rustigheid vir die siel. Skoon en netjies. Vriendelike diens en so 'n mooi en lekker plek om te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantastiese plek met prentjiemooi uitsigte. Die plek is skoon en netjies. Die kombuis is baie goed toegerus. Baie lekker plek, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiekus
Inniberg Nylstroom
Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wiekus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sfDRhovUZ25jfsOcIo7g0Z0ebYU3FLoiO1MPr0vtVnIZOkPIP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense 36 5 1 5 R33 Plaasnooitgedacht, Elandsfontein 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.653886818659 28.293421268463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789