Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innibos

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Innibos
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pai C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pai C

Rustic, maar mooi, goed toegerus.

Rustig, lekker, alles daar wat ek nodig het.

Innibos se terugvoer

Baie dankie Pai

Innibos
Frederik O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik O

Rustigheid vir die siel.

Die eienaar is baie vriendelik en ons presies gese waar alles is. Kamers, kombuis en swembad netjies en skoon. Beslis ’n vinnige wegbreek werd uit Gauteng uit.

Luciene T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luciene T

Home away from home.

A great location, to just take in mother nature and relax, our guesthouse was so quaint and really comfortable. The host took the time to make sure our every need was catered for, which was greatly appreciated. When I have had enough of the concrete jungle, I will most certainly go back to Innibos to recharge, thank you Elize and Dick, loved my stay.

Elanda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanda B

Sjoh. Beautiful, awesome, peaceful stukkie op aarde.

Rustige atmosfeer. Baie boomryk met sommer baie voëlgeluide. Luuks en pynlik netjies. Waarde vir geld, rêrig die plek is super stunning. Als was perfek en uit die boonste rakke! Love this place!

Maryke R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke R

What a place!

Beautiful artistic lodge. Very fancy appliances. Extremely friendly, kind hosts. Neat as a pin. Would go back anytime!

Carien H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien H

Ontspanne.

Baie mooi. Goed toegerus. Stil.

Petra W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W

Fantasties.

Die plek is pragtig. Netjies en baie skoon. Rustig en baie mooi. Elzette is 'n baie goeie gasvrou. Ek het dit absoluut gelove! Ek sal beslis weer teruggaan.

Stephan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Skoon en gerieflik.

Baie netjiese geriewe, skoon and gerieflik. Uitstekende diens en kommunikasie. Heerlike ontbyt.

Nezelle J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nezelle J

Skoon en mooi kamer, net genoeg vir 'n troue se oorslaap.

Dis 'n lekker kamer om in te bly. Ons het dit bespreek vir 'n troue se oorslaap, en dit was baie lekker en naby.

Boipelo M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boipelo M

We had an awesome long weekend! The place was on another level, everything was on point.

I wouldn't mind re-visiting this lovely place, we had fun.

Dave V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave V

Wat 'n mooi plek.

Sal weer gaan, baie dankie.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marlise V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V

Sal definitief weer gaan vir n wegbreek!

Pragtige rustige gastehuis in die bos. Gasvryheid was wonderlik. Vir 'n wegbreek van die stadslewe en geraas is dit 'n wonderlike plekkie om te gebruik.

Rona V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V

Lieflike blyplek en oulike gasheer en gasvrou.

Ons het heerlik in julle pragtige plek gebly!

Bianca S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Die verblyf was baie netjies en goed ingerig!

Die verblyf was goed ingerig en baie netjies, en die manne het dit terdeë geniet!

Jason B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason B

Ons het dit baie geniet om hier te bly.

Innibos is 'n baie mooi plek, en ek sal enige iemand aanraai om daar te bly as hulle Mooinooi besoek.

Marischen S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marischen S

Geen privaatheid.

Dit is pragtig en skoon met baie persoonlike detail. Daar is egter geen verwelkoming nie of mense by die eenhede om na te gaan wanneer nodig. Alleenlik op 'n selfoon beskikbaar en verwyderd van die eenhede. Die kamers self loop op 'n klein leefarea uit en daar is geen privaatheid met ander mense wat in die leefarea kuier direk op jou kamerdeur. Sal nie aanbeveel alleenlik oor dit baie verwyderd is, asook geen privaatheid van ander gaste. Die hele plek moet eerder deur groot groepe opgeneem word.

Reinette C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Wonderlik!

Puik, netjies, van baie hoë gehalte. Verseker 'n moet weer gaan plek!

Louise V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

A magical kingdom in the African Bush.

I would highly recommend Innibos to anyone who may be seeking a bit of tranquility in the midst of life's busyness. My wife was particularly taken with the amount of detail put into the decor and the many other things designed specifically to make the guest's stay as pleasant and memorable as possible. The owners are such a lovely, friendly couple which makes the picture complete.

Carlie T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie T

Pragtige, rustige selfsorgverblyf.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, dankie.

John H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Well-equipped accommodation - delivered on everything promised.

Enjoyed our one night stay in the bush. Also ideal for bigger groups for a weekend away.

Marchand D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marchand D

Baie skoon en netjiese verblyf met vriendelike hulp en gasvryheid.

Sien sterre.

Dirk W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk W

Netjiese verblyf.

TV buite aksie Vrydagaand.

Louise K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Rustig en baie mooi!

Ons het heerlik gekuier en Victor was 'n absolute ster! Dit is rustig daar, maar tog naby genoeg aan heelwat besienswaardighede. Alles was baie skoon en netjies met heerlike beddens om op te slaap. Kombuis is baie goed toegerus. Sal definitief weer gaan!

Coenraad B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad B

Rustige, gemaklike en smaakvolle verblyf in die bosveld nie te ver van Gauteng nie.

Die huis is baie gemaklik ingerig. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemak te verseker (twee aparte kamers vir die prys van een, eerder as 'n twin kamer) ten spyte van 'n misverstand wat totaal ons fout was. Die huis is fantasties ingerig vir groepe oor naweke ens.

Dawid D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D

Uitstekende verblyf met uitsonderlike aandag aan detail!

Van aankoms tot vertrek was dit net 'n plesier en 'n aangename verassing. Die kamer was smaakvol toegerus, alles was daar, koffie, TV, lugversorging, kamerjas en ekstra komberse en alles nodig in die badkamer. Die leefarea baie stylvol en gemaklik. Die kombuis is absoluut volledig toegerus selfs melk, tee, filter koffie en selfs ontbyt pap. Die swembad-area het 'n uiters gemaklike patio stel en braai area met hout en alles wat jy mag benodig. Sekuriteit goed. Naam is baie gepas, jy voel asof jy werklik in die bos is in 'n luukse huis! Kan enige tyd aanbeveel.

Gys E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys E

Netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs gekry. Die gastehuis is op 'n plaas en dit lyk asof dit heeltemal omhein is met elektriese heining - dus veilig.

Hennie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie H

'n Rustige verblyf eenheid met al die nodige geriewe

'n Rustige verblyf eenheid met al die nodige geriewe. Vriendelike en tegemoetkomende eienaars.

Marle S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle S

Heerlike rus en ons sal enige tyd weer gaan!

Dit is 'n ongelooflike mooi gastehuis met 'n lekker rustige gevoel! Sal enige tyd so wegbreek aanbeveel!

Elize W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Aangenaam verras met luukse verblyf.

Perfekte atmosfeer en baie luuks. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Lee-anne D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne D

Dit was heerlik. Wens ons kan langer bly.

As jy 'n rustige plekkie soek en jy soek stilte en aangename verblyf is dit die regte plek. Die huisie is pragtig binne en is ideael as mens 'n groot gesin of a paar "couples" is. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Johann L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Uitstekende juweel van 'n plek diep in die bos.

'n Ware 4-ster gastehuis wat ek beslis aanbeveel!

Lindie J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lindie J

Het baie beter verwag van die plek.

Ons het 'n plek gesoek wat ontbyt insluit en Indiër is op LekkeSlaap onder die kategorie B&B. Ons was baie teleurgestel toe ons hoor dit sluit nie ontbyt in nie. Ek het nooit gedink om op die kwotasie te kyk of 'n B&B ontbyt insluit of nie. Dis vir my vanselfsprekend dat as jy jouself laat kategoriseer onder B&B dat ontbyt deel van die pakket moet wees. Ons het ook glad nie die eienaar van die gastehuis gesien nie. Slegs telefonies met haar gepraat. Ek dink dis swak om nie jou gaste persoonlik te ontmoet nie.

Hantie E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie E

Baie goed.

Sal definitief weer gaan.

Celeste E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste E

Very stylish

A good value for money, stylish, friendly stay.

Themba G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba G

Home away from home

We quite enjoyed the place and will definitely be going back soon. My wife also loves the place especially the serenity and quietness!

Peter P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P

Bekostigbaar, veilig en gasvry!

By Innibos kan jy werklik ontspan en ontvlug van die daaglikse gerumoer. Baie veilig en UITSTEKENDE kliëntediens. Bekostigbaar en gerieflik.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsfontein C34, Mooinooi, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYmNjMmEzLTE4NjAtNDA5MS1iZjY0LWI5ZDMwOTU5ODAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Buffelsfontein C34 Mooinooi 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.770472121137 27.619132514011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang