Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InnibosRus self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: V39, Vergenoeg-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R3 060 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

InnibosRus self-catering is in die buitewyke van die gewilde dorp, Witrivier, en grens aan Mbombela (Nelspruit) in die Laeveld van Mpumalanga in Suid-Afrika. Die huis is ongeveer 45 km vanaf die Krugerwildtuin en 13 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en sitarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die stoep braai en in die plonspoel afkoel terwyl hulle die pragtige uitsig bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Izette G
Saam met lewensmaat
5.0
InnibosRus is a true gem. We were absolutely blown away! What a spectacular place to stay if you need peace and quiet. The braai area w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Graeme M
5.0
Fantastic place to stay. Stunning and perfectly clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Neels N
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut great plekkie. Ja, dit was verskriklik lekker.
Apr 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker rustige plek weg van die besige gejaag. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer besoek.
Mrt 2024
Ansie B
5.0
Rustig. Ons was net vir een aand daar. Vriendelik ontvang. Plekkie is goed toegerus en baie ruim. Swembad en lekker braai area. Sal graag weer terug g...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alex En Zaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • V39, Vergenoeg-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink InnibosRus self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 060
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 060
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: V39, Vergenoeg-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA055931caba38f52c42ad5ea47fc37f7c79b6134c3466a56dda1db88fe5a9b6fc43a65898bd55d57e9a810c18731aa53d0454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 V39 Vergenoeg Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.368422592108 31.021830435553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang