Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innie Baai Beach House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Laetitia S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies, gerieflik. Ons het heerlik gebly, dit is sentraal en naby alles en almal wie ons besoek het. Sal graag in die somer weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herschel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great hosts. Will definitely recommend. The place was neat and the hosts went out of their way to accommodate all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clayton
Innie Baai Beach House
We're so happy that your stay was a pleasant one. We would love the opportunity to host you and your family again. You're amazing guests and always welcome at Innie Baai.

Johann S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Ontspannend. Verblyf is baie netjies en skoon. Kamers is ruim en die badkamers is baie mooi. Die eerste indrukke van die gebou waarin die woonstel is, is misleidend en laat mens wonder. Maar as jy die deur oopmaak, is alles piekfyn. Die ontvangs was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Clayton
Innie Baai Beach House
Ons is baie bly dat jy en jou famille lekker kon ontspan en julle naweek geniet het by Innie Baai. Dit was aangenaam om julle as gaste te hê en julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Clayton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Park 1, Kusweg 19, Gordonsbaai-sentraal, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d8db86c947755a2f9375745f0c0fab127433e389007985397d24774308f791d3439270b0533454fab55a470694397025808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Sea Park 19 Beach Road 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.155756360867 18.867685824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang