InniKloof
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Catherina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Mary B - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxing stay.
InniKloof se terugvoer
Thank you, Mary
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
xx
Catherina
Corrie D - Feb 2022
Algehele gradering
InniKloof het ons stoutste verwagtings oortref.
Lees meerInniKloof se terugvoer
Hallo, Corrie
So bly julle het die paar dae by inniKloof geniet!
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Yolanda W - Mrt 2022
Algehele gradering
Een van die lekkerste kampeerplekke waar ons nog gekamp het het.
InniKloof se terugvoer
Baie dankie, Yolanda. Sien julle binnekort weer!
Christa S - Des 2022
Algehele gradering
Inderdaad boservaring. Geen kontak met buitewêreld. Sal weer gaan indien gas, water en gras instandgehou word.
Louis L - Des 2021
Algehele gradering
Een woord: awesome!
Jannie P - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende natuur tonele met wonderlike gasvryheid.
InniKloof se terugvoer
Baie dankie, Jannie. Bly julle het lekker gekuier. Mooi 2022 vir julle.
Chaniel S - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful, tranquil surroundings. Awesome stay!
InniKloof se terugvoer
Appreciate the kind words.
We enjoy sharing inniKloof with our guests.
Cathy B - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en heerlik stil.
InniKloof se terugvoer
Baie dankie.
Ons hoop ons sien julle weer.
Cindy P - Nov 2019
Algehele gradering
Had the most relaxing weekend, me and my husband.
InniKloof se terugvoer
Thank Cindy. Glad you enjoyed your stay.
Werner V - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en 'n moet vir natuurliefhebbers.
InniKloof se terugvoer
Baie dankie Werner!. Waardeer jou kommentaar. Bly julle het lekker gekuier.
Groete
Catherina Wait
inniKloof
Emil S - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en mooi omgewing.
Anes H - Des 2018
Algehele gradering
Rus en stilte in die kloof.
InniKloof se terugvoer
Hallo Añés,
So bly julle het die kuiertjie geniet.
Dankie vir die mooi woorde.
inniKloof
Winston R - Feb 2018
Algehele gradering
Tranquillity.
Hennie J - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi natuurskoon, ongerep. Die bonus natuurlik geen selfsoonopvangs!
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik aangenaam op hierdie gasvrye Kapenaars se plaas.
Lees meerInniKloof se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Jy sal maak dat ek self daar gaan kamp. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede moet wees.
Groete
Catherina Wait
inniKloof
Dario B - Des 2017
Algehele gradering
Lovely stay.
Janice W - Feb 2017
Algehele gradering
Awesome!
Schalk M - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Daniel G - Des 2017
Algehele gradering
'n Ligging om te wees waar jy van al die gejaag van alledaagse lewe kan vergeet en ontspan.
Lees meerStefan V - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Salome R - Mrt 2016
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Gerrie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Volgende keer sal ek so beplan dat ek langer daar kan bly.
Lettie P - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
delete d - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker om weg te breek van stadslewe.
Lees meerInniKloof se terugvoer
Goeie dag, Armand.
Die feit dat daar juis nie selfoon- en TV-opvangs is nie, is een van die verkoop punte wat ons duidelik op ons webblad adverteer en wat die mense na ons toe laat kom. Hulle wil weg kom van alles af en daarom kom hulle na inniKloof. Ongelukkig was ons nie daarvan bewus dat jy wou saam gaan waterval toe nie. Die waterval hike word glad nie bemark as 'n heen-en-weertjie nie. Die hike is "challenging" en daarom is dit net oop vir begeleide groepe, 1 keer per maand. Ons is 3 maande vooruit vol bespreek daarvoor. Jy is welkom om in Mei gratis te kom saam stap. Daar is nog openinge. Die prys vir die stap vir gaste by inniKloof is R25 wat spandeer word aan onderhoud. 'n Ekstra R25 word betaal indien 'n stapper kom as dag besoeker (aanvaarbare prys by enige oord vir dag besoekers). inniKloof is in die bos en goggas en spinnekoppe is deel van die bos. Die beplande kragonderbreking is wyd gepubliseer en jou ouers was bewus daarvan daarom het hulle 'n gasbottel saamgebring. Die hele Kouga se krag was af en dit was totaal buite ons beheer. Ons is jammer dat jou besoek aan inniKloof nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Groete
Catherina Wait
inniKloof
Hennie B - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Vars en skoon. Baie voëls. Groot bome.
Hanlie G - Mei 2015
Algehele gradering
Rustige wegbreek saam met my man.
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Honey Clough, , Hankey, 6350, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang