Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InniKloof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi en rustig. Baie dankie. Het die naweek geniet. Pragtige omgewing en uitstekende weer. Alles in die huisie was daar om die kuier lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Relaxing stay. We had a wonderful camping weekend at Innikloof, returned home feeling very relaxed. Fantastic nature walks, beautiful scenery, great swimming spots. Camp site is child friendly, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
InniKloof
Thank you, Mary Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. xx Catherina

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

InniKloof het ons stoutste verwagtings oortref. Ons hoofdoel was om naaldekokers en waterjuffers te fotografeer, en daarvoor is inniKloof die ideale bestemming met die rivier wat deur die uitgestrekte kloof loop. Daar is volop lieflike swemgate en wandelpaadjies deur die bos waar 'n mens die natuur kan geniet en waardeer. Die akkommodasie was ruim, gerieflik en netjies en die omgewing baie netjies en agtermekaar. Ons het in een van die huisies gebly, maar was ook uiters beïndruk deur die netheid van die lieflike kampeerterrein langsaan. Baie dankie vir 'n uiters aangename kuier inniKloof!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
InniKloof
Hallo, Corrie So bly julle het die paar dae by inniKloof geniet! Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Yolanda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Een van die lekkerste kampeerplekke waar ons nog gekamp het het. Binnekort terug vir nog 'n besoekie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
InniKloof
Baie dankie, Yolanda. Sien julle binnekort weer!

Christa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2022

Inderdaad boservaring. Geen kontak met buitewêreld. Sal weer gaan indien gas, water en gras instandgehou word. Put-put-baan teleurstelling. Gras baie lank, selfs voor en agter huis. Geen lopende water en gas met tye. Wel herstel nadat ons probleem rapporteer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Een woord: awesome! Hartlike ontvangs, ons het in Houthuis oorgebly vir 4 nagte, die plek is toegerus met alles denkbaar. Die stilte snags met net die stroompie se kabbel het dit 'n hemelse ervaring gemaak, beslis 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Uitstekende natuur tonele met wonderlike gasvryheid. Die eienaars is baie tegemoetkomend en die verblyf is skoon en netjies. Daar is baie te doen vir die natuurliefhebber, vanaf swem in die waterpoele, lieflike staproetes asook vir bergfietsryers. Dis 10 minute tot by die naaste dorp, waar jy enigiets tekort by die Spar kan aanskaf, net 'n halfuur se ry en jy kan op die strand baljaar. Kan baie lekker rus waar tegnologie nie 'n invloed het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
InniKloof
Baie dankie, Jannie. Bly julle het lekker gekuier. Mooi 2022 vir julle.

Chaniel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Peaceful, tranquil surroundings. Awesome stay! We had a wonderful time. Beautiful surroundings, kids could ride bikes safely, lovely hiking trails, bird watcher's paradise. Best place to relax and switch off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
InniKloof
Appreciate the kind words. We enjoy sharing inniKloof with our guests.

Cathy B
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Rustig en heerlik stil. Pragtige omgewing en lekker afkoel in die swempoel - net wat mens nodig het, weg van die besige lewe. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
InniKloof
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.

Cindy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Had the most relaxing weekend, me and my husband. A bird lover's den, so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
InniKloof
Thank Cindy. Glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Catherina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honey Clough, , Hankey, 6350, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MDgyMzM4LTYxNGYtNDdjZC04ZDhjLTM1ODI0Mjg4MmE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Honey Clough Kleinfontein 6350 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.782985265569 24.932381801605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang