Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikoelte

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Daniel Petrus S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Gerieflik ingerig en waarde vir geld. Eenheid is netjies (splinternuut), goed ingerig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine V
1 nag
5.0
Nov 2022

Voel baie skoon, nuut en luuks. Tuin en stoep ook baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brunheide B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Amazing! Beautiful, clean and cosy place. Perfect location near malls and safe area! We had a great experience. Child friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtige en netjiese plekkie. Ons sal beslis weer by Innikoelte gaan bly as ons Klerksdorp toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minnaar B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie mooi en netjies. Was heerlik om by Innikoelte te kon bly. Tamar is 'n oulike gasvrou en het ons so mooi gehelp. Sal graag aanbeveel. Mooi plek en goeie ligging vir kinderaktiwiteite. Ons was daar vir die Kwena Krieket en dit was die perfekte plek naby inkopiesentrum en restaurante. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Gemaklik, vriendelike diens. Ons was baie beïndruk met hoe goed toegerus die eenheid was. Alles was skoon en Tamar was baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne W
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Lekker en gemaklik. Als wat gemaklik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2022

It was very pleasant. This is one of the best B&Bs I have been to. What I saw on the pictures is what I received when I arrived at the venue. Well Done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere B
1 nag Saam met vriende
3.8
Nov 2022

Was 'n vinnige oornag by Innikoelte gewees vir my en paar vriende en eks baie gelukkig met my keuse vir verblyf. Sal defintief aanbeveel vir enige iemand wat net gou vinnig wil oornag. Diens is goed en kry dadelik antwoord van die eienaar af van enige navrae.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tamar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzenbergstraat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95e2c7c43ec95b3d57c00dac648c2a02d3037b136ba5fe866c271fcb91a5def16667b9cdee93bfd7820f9d3017ee3f61ae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 21 Hertzenberg Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.836455823319 26.671020045998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang