Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikoelte

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tamar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Innikoelte
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Daniel Petrus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Petrus S

Gerieflik ingerig en waarde vir geld.

Eenheid is netjies (splinternuut), goed ingerig en goed geleë.

Jeanine V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine V

Voel baie skoon, nuut en luuks.

Tuin en stoep ook baie netjies.

Brunheide B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunheide B

Amazing!

Beautiful, clean and cosy place. Perfect location near malls and safe area! We had a great experience. Child friendly.

Marie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie N

Pragtige en netjiese plekkie.

Ons sal beslis weer by Innikoelte gaan bly as ons Klerksdorp toe gaan.

Minnaar B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnaar B

Baie mooi en netjies. Was heerlik om by Innikoelte te kon bly. Tamar is 'n oulike gasvrou en het ons so mooi gehelp. Sal graag aanbeveel.

Mooi plek en goeie ligging vir kinderaktiwiteite. Ons was daar vir die Kwena Krieket en dit was die perfekte plek naby inkopiesentrum en restaurante. Sal dit beslis aanbeveel.

Danielle K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K

Gemaklik, vriendelike diens.

Ons was baie beïndruk met hoe goed toegerus die eenheid was. Alles was skoon en Tamar was baie vriendelik!

Lee-anne W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne W

Lekker en gemaklik.

Als wat gemaklik en mooi.

Eva N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva N

It was very pleasant.

This is one of the best B&Bs I have been to. What I saw on the pictures is what I received when I arrived at the venue. Well Done.

Desere B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desere B

Was 'n vinnige oornag by Innikoelte gewees vir my en paar vriende en eks baie gelukkig met my keuse vir verblyf.

Sal defintief aanbeveel vir enige iemand wat net gou vinnig wil oornag. Diens is goed en kry dadelik antwoord van die eienaar af van enige navrae.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzenbergstraat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95e2c7c43ec95b3d57c00dac648c2a02d3037b136ba5fe866c271fcb91a5def16667b9cdee93bfd7820f9d3017ee3f61ae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 21 Hertzenberg Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.836455823319 26.671020045998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang