Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 26 Vakansie Wooneenheid

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Melvern H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was goed. Dit was fantasties en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Huldie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Besluit wat vir jou belangrik is en boek dan. Die woonstel beskik oor alles wat nodig is. Die braairooster kort aandag en is geroes en vuil. Ons het dit nie gebruik nie en het ons eie gaan koop. Let asb. op die WiFi is beperk tot 'n paar gig, so na enkele Netflix is dit opgebruik. Die OpenView het aanvanklik nie gewerk nie. Vir 'n paar rand ekstra kan jy dalk eerder kyk na 'n woonstel met 'n see-uitsig. Die kompleks was veilig en is naby aan die strand en mall. Let wel, omdat dit 'n kompleks is, word jy blootgestel aan bure en mense wat hard praat en kinders wat huil van soggens tot saans laat. Bo ons op die tweede vloer het ook iemand gebly wat gedurig harde geluide veroorsaak het, klink soos meubels wat rondskuif en kap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Averille
Innikol 26 Vakansie Wooneenheid
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is self tans in die woonstel. Die rooster en staander en pan is middel verlede jaar vervang. Sal navraag doen oor die vuil rooster. Rooster is nie geroes nie. Ons gee 30 gig data vir WhatsApp, e-mails, ens. (Beperkte data). Vorige gaste het geen probleem met OpenView gehad nie. Die probleem was nie aan ons kant nie. Meeste vakansie-eenhede is in 'n blok woonstelle waaroor ons ongelukkig geen beheer het nie. Mooi dag. Averille

Semicka G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2022

Vinnige kuier. 'n 4-vriende-vakansie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2020

The place was awesome. The place was neat and tidy, very cosy. A place away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Averille
Innikol 26 Vakansie Wooneenheid
Thank you Melanie. We hope to see you soon. Kind regards, Averille

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Averille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8jjWFJhP4sIKSZJwscdUR5Ql9fuf3TZY3gHJpQbC1dfBjTTrTW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Louis Fourie Road Vyf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134718495768 22.102706689328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang