Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 26 Vakansie Wooneenheid

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Innikol 26 Vakansie Wooneenheid is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 4 mense in Mosselbaai.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad deel. Elkeen van die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en verwarmers en waaiers is beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Die kamers maak oop op die balkon.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met plaaslike kanale. Om DStv te sien, moet gaste asseblief hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Wi-Fi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n omheinde stoep met 'n binnebraai. Rook word nie in die woonstel toegelaat nie. Neem asseblief kennis, geen studente onder die ouderdom van 21 sal sonder volwasse toesig toegelaat word nie.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, asook sekuriteit, en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Innikol 26 Vakansie Wooneenheid is 1,8 km vanaf die Langeberg Mall en 3 km vanaf die strand. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, visvang, 4x4- en bergfietsroetes. Besienswaardighede in die area sluit Cape St Blaise-vuurtoring, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Garden Route Casino, die Hartenbos Waterpark, en meer in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Averille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Innikol 26 Vakansie Wooneenheid het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8jjWFJhP4sIKSZJwscdUR5Ql9fuf3TZY3gHJpQbC1dfBjTTrTW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Louis Fourie Road Vyf Brakke Fonteinen 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134718495768 22.102706689328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang