Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 38

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 99 resensies vir Innikol 38
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Katy Ann J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy Ann J

Rustig, veilig.

Baie lekker, stilte, rustigheid, goeie atmosfeer.

Elsa D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Stil en rustige plek.

Ons het baie lekker gebly. Jacques is 'n uitstekende gasheer. Sal beslis weer van inikol gebruikmaak. Pragtige plek.

Liza G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G

Kwaliteit gesinstyd.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus.

Sharozade A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharozade A

Innikol 38 is the place to be, leka ruim en daar is als wat jy nodig het.

Dit was 'n fantastiese naweek. Sal beslis weer gou daarna toe gaan. Die gasheer was baie behulpsaam en baie vriendelik.

Gerhard B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Rustig, lekker, perfek!

Baie baie lekker gebly! Dit was elke oomblik 'n fees om hier te bly met fantastiese kommunikasie met die eienaar, Jacques. Die plek is toegerus met alles wat nodig is en nog meer. Ons sal innikol 38 vir enige iemand aanbeveel wat 'n netjiese, voltoegeruste vakansiewoonstel nodig het vir 'n vinnige oorslaap of 'n lang vakansie. Baie dankie, julle het ons vakansie in Hartenbos ekstra spesiaal gemaak!

Sarel B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Die plekkie is regtig in die kol.

Sjoei, is 'n oulike plekkie hierdie. Is so mooi en netjies. Is 'n regte vakansiehuis. Hulle het 'n baie oulike tema in die huis wat die vakansie-atmosfeer ondersteun. Die ligging van die huis is baie goed. Is naby alles. Is ten volle toegerus met alles, veral die kombuis. Daar is so baie hangkaste en ander pakplek in die kamers. Die badkamer is pragtig met 'n baie groot stort. Die huis is mooier in "real life" as op die fotos. Die wasmasjien en tuimeldroër was wenners gewees. Omdat ons 'n paar dae oorgebly het, was die wasmasjien en tuimeldroër treffers gewees. Jacques, die gasheer, was so behulpsaam en gasvry. Ons het dit vreeslik baie geniet om in hierdie huis oor te bly. Ons het baie veilig gevoel tydens ons verblyf.

Thuli M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli M

Great!

It was relaxing, interesting and great.

Rachel G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel G

Safe place, clean home, WiFi and games. I wish for the children. Good location.

Peaceful place to stay. There's everything you need in the house. The host will check and ask if everything is ok and will help if there's a need. I recommend anyone who's looking for accommodation that you will never regret by choosing Innikol 38. We enjoyed ourselves with children; we didn't want to go back home. Thanks for the awesome stay.

Llewellyn A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn A

It was nice watching the steam train just outside the accommodation.

Lovely accommodation, neat and clean. The accommodation had everything one would have at their own home. Close to the beach and all facilities.

Marelize V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Heerlik lekker gekuier, naby aan al die lekker plekkies!

Ons het vir byna 'n week gekuier en het vreeslik lekker gekuier. Die tieners was happy met die internet, die plekkie was goed ingerig en baie netjies. Die eienaar was baie behulpsaam en goed georganiseerd. Sal beslis weer kom bly!

Noluthando N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando N

My 4 nights stay was worth it. I had enough time to visit places around like both m.

Relaxed and quiet people around, willing to help, including the caretaker. One of our neighbours assisted us in operating the gas stove.

Andre G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

We needed accommodation near the hospital - and we found it.

Very well equipped. Some form of heating is required for the winter.

Marelee D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelee D

Kuier was fantasties.

Het baie lekker gebly, was baie skoon en het baie veilig gevoel.

Magriet D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet D

Puik akkommodasie vir ons 2 pensioenarisse.

Ons was verstom oor hoe die eenheid ingerig is. Baie gerieflik, skoon, met alles en meer toegerus. Die feit dat daar nie trappe is, is 'n bonus.

Stephen P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Skoon, ruim, gemaklike verblyf.

Innikol 38 is 'n pragtige en baie gerieflike woonstel en was ideaal vir ons wat baie rondgery het. Die woonstel is ruim en baie goed ingerig. Die eienaar het seker gemaak ons is gemaklik en ek beveel hierdie verblyf ten sterkste aan.

Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Ontspannend. Gemaklik. Moeitevry.

Ons het 'n wonderlike verblyf by Innikol 38 gehad. Alles was skoon en netjies. Die beddens was gerieflik. Gratis Wi-Fi en inverter tydens beurtkrag is 'n bonus. Die eienaar was baie behulpsaam en het baie moeite gedoen.

Precilla V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Precilla V

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is so skoon en alles wat nodig is, is daar. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Sal vriende aanbeveel om daar te gaan bly.

Desmond S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond S

Bietjie vet vir kinders om te wandel. Verder baie netjies en veilig.

Baie netjiese en veilig. Goed toegerus. Lekker gebly.

Marian C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C

Comfortable, clean, amazing.

We had a lovely stay! Felt very safe. The place was very clean, comfortable and perfect for our family. The shower is amazing! Near all the good markets and tourist spots. The WiFi worked during load shedding which was so useful and the owner was incredibly helpful!

Magda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Baie deeglike aanwysings van aanwysings tot sleutels gebruik en alles. Goeie kommunikasie.

Baie baie lekker verblyf, dankie.

Christel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Aangename gesinsvakansie in 'n pragtig toegeruste eenheid.

Baie lekker gebly. Innikol 38 is uitstekend toegerus en ingerig. Jacques kommunikeer uitstekend. Ons het die tyd baie geniet.

Vernon E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon E

The stay was very convenient.

Innikol 38 was nice and clean, the mall is very close by. I will book Innikol 38 again in the near future. The children liked it a lot.

Marie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Was uitstekend.

Die plek was uitstekend. Ek het so lekker gebly. Dit was baie veilig en baie mooi skoon. Beurtkrag het nie eens gepla nie, want daar was krag. Ek sal dit hoogs aanbeveel om daar te bly. Die eienaar was so vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Izak L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L

Enjoyed our stay.

The place was clean and comfortable. Just a little problem with DStv. We missed the normal wood/charcoal braai. But overall we enjoyed our stay and will recommend the accommodation. We will definitely come again. Thanks.

Natasha A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A

It was awesome.

The host is just a phone call away and always ready to assist. The place is well-equipped and everything you need is at hand. I can't wait to visit again!

Alet C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet C

Ons het baie lekker gebly!

Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Was bly daar is voorsorg getref vir die loadshedding, so ons was nie in die donker gelaat nie. Regtig 'n oulike plek en sal weer daar bly. Baie dankie, Jacques, julle plek is oulik!

Sheryl S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl S

Baie lekker kuier!

Mooiste woonstel met alles wat nodig is, van 'n inverter na WiFi wat nie een keer af was nie. Wasmasjien en tuimeldroër 'n pluspunt, netjies en skoon met alles wat mooi modern is, van kombuisgoed na beddegoed. Sal beslis weer hier huur en Jacques, die eienaar, baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie!

Shanen P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanen P

Went beyond my expectations. Accommodated me even in the kitchen. loved that they had even baking utensils at hand and Jacques was the best and checked on us through the weekend. I will definitely be going back.

Look forward to 2024.

Claudine A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine A

Dit was asemrowend!

Jacques was gereeld in kommunikasie met ons en het self vir ons laat weet toe daar gewerk word aan die waterpype in die area. Gelukkig was ons nie deur dit geaffekteer nie. Ons het die verblyf geniet en sal dit aanbeveel vir 'n gesinswegbreek.

Liezel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Netjiese, alles-wat-nodig-is verblyf!

Ruim woonstel, veilige en stil area. Die woonstel is regtig goed toegerus, gemaklik en baie netjies! Baie dankie, ons het heerlik gekuier!

Samuel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel J

So awesome.

Innikol is a nice place to go and relax, love the quietness and beauty of the view.

Grantham P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P

Die moeite werd.

Definitief 'n wenner. Alles in die woonstel is van puik gehalte. Niks kort nie. Jy voel sommer tuis. Goed geleë tussen Mosselbaai en Hartenbos om beide plekkies te kan besoek. Die eienaar maak 100% seker sy gaste is so gerieflik as moontlik. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Leana D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana D

Heerlike wegbreek.

Baie dankie vir die skoon plekkie. So lekker gewees. Alles is so mooi uitgedink, ek sal vir almal aanbeveel. Kinders het sommer 'n shuttle gekry om na strand te gaan, so gerieflik.

Candice L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice L

Home away from home.

We had the best stay at Innikol38. The place had everything available that you would need at your own home, my favorite was the bathroom and the braai. The host has been so good at communicating and accommodating us to stay little later on check-out day. They also have an inverter. We sadly stayed over to attend a funeral, but I cannot wait to go back for a holiday.

Riekie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S

Baie netjiese, gerieflike eenheid - vriendelike diens!

Baie lekker gebly. Alles gehad wat ons benodig het. Vriendelike en behulpsame eienaar. Netjies, en goeie gehalte linne ens. Sal vir seker weer hier bly.

Esmerelda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda C

Pragtige plek.

Geriewe baie goed. Kon eienaar enige tyd kontak en was baie behulpsaam. Veilig en goeie parkering. Sal enige tyd weer daar kom bly. Naby winkels, see en plekkies om te besoek.

Anna-marie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie V

Fantasties en goed ingerig.

Sal beslis weer daar gaan bly. Die plek is ingerig met alles. Baie netjies en skoon.

Charlene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V

Sal weer teruggaan.

Baie lekker, gemaklike plek. Veilige ligging. Ongelooflike goeie diens. Baie netjies. Sal enige iemand aanbeveel om gebruik te maak van hulle.

Rina E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina E

Very nice.

It was a clean, spacious place.

Sienta F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sienta F

Baie gerieflik naby Hartenbos. Perfek toegerus.

Die stort is 'n wenner. Heerlike nagrus gehad. Bedags na vriende in Hartenbos gegaan, 5 minute met motor. Supermark om die hoek. Volledige kombuis. Alles is baie skoon.

Pieter V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Gerieflik toegerus en gemaklik.

Die DStv en ander opsies sorg dat jy tuis kan bly vir sport ens. Die battery en inverter is ook baie gerieflik vir wanneer daar beurtkrag is.

Elaine S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

5 Ster-verblyf.

Baie netjies, super skoon woonstel met alles wat mens nodig het, veilge parkeerplek. Sal definitief hul aanbeveel. Goeie waarde vir geld. My skoonsuster en swaer het hul verblyf baie geniet.

Lizelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Supernetjiese plek met alles wat 'n mens nodig het.

Sal dit definitief aanbeveel vir vakansiegangers.

Phoebe F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoebe F

It felt like a home away from home. Lovely stay it was.

The establishment is close to amenities and quite convenient location. Quiet and peaceful establishment. The owner was friendly and his place was very convenient, clean and a go to place.

Deidre S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S

Sporttoer van laerskool.

Dis 'n baie oulike plek, naby alles. Sal beslis weer die plekkie boek.

Nadia H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H

Dit was 'n welverdiende wegbreek en ons het dit geniet. Die plekkie is ongelooflik modern ingerig.

In die eenheid is alles wat jy nodig het en in 'n goeie toestand. Die WiFi maak dit ook meer gerieflik. Baie dankie aan die eienaar dat hy soveel moontlik kontak behou het deur die naweek om seker te maak dat alles tot ons bereik en gerieflik is. Ek beveel sy plekkie definitief aan.

Elmarie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Netjiese, veilige, pragtige, ruim verblyf.

Die eienaar is baie vriendelik en kommunikeer alle reëlings t.o.v. sleutels en parkering baie goed en duidelik. Die smaakvol toegeruste eenheid het alles en meer as wat jy kan gebruik.

Teresa S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

Goeie voorkoms, asemrowend en baie netjies.

Dit was baie lekker gerieflik om daar tuis te gaan.

Roelien B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Absolutely lovely stay. Would definitely go back again.

The place is located in an apartment complex. Car is parked right in front of your door. Beautifully decorated. Kitchen has everything you need. The bathroom is an absolute dream. Loved the shower. Place is quiet. Shops are not within a walking distance but approximately 5 mins away by car. Jacques was kind and helpful. Instead of texting he called. Awesome!

Monika V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Uitstekende verblyf.

Die woonstel is pragtig en smaakvol versier en gemeubileer. Niks is afgeskeep nie. Beddens was van goeie gehalte. Ons het heerlik gekuier en sal weer daar gaan bly. Die eienaar het gereeld gekommunikeer wat ons baie waardeer het. Dankie Jacques.

Petronella L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella L

Amazing. Value for money.

It is the perfect place to stay with family or friends. It has everything you may need and is well situated. I definitely recommend this place and would love to go there for a holiday again.

Bonite O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonite O

Heerlike kuier.

Dt was 'n lekker kuier, netjies plek, en goed toegerus, met als en meer wat jy sal nodig hê. Eienaar was in kontak met my oggend voor ons op pad was tot ons weer terug huis toe is, so behulpsaam. Ek sal beslis terug wees, sommer baie gou.

Anene N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene N

Wat 'n lekker plek om te bly.

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier onder een dak. Sal definitief weer daar bly. Ons was baie tevrede met ons verblyf daar.

Worcester Shopfitters W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Worcester Shopfitters W

Baie dankie vir 'n aangename verblyf en super netjies.

Sien sterre.

Anandi M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi M

Ek sal definitely weer wil gaan, die beste besluit ooit.

Baie veilige omgewing.

Hettie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G

Pragtige plek, baie lekker gekuier.

Eenheid is netjies, volledig toegerus. Alles wat mens nodig het, is daar. Sal sterk aanbeveel.

Leonard S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S

Ons het dit verskriklik geniet.

Innikol 38 is 'n pragtige plek, stil veilig en baie gerieflik met van die nuutste tegnologie. Sal beslis weer besoek en het al klaar vir die vriende begin oorvertel.

Andrea W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W

Dit was fantasties gewees!

Ons het baie lekker gebly. Die plek was uitstekend toegerus. Sal definitief weer daar bly. Baie dankie!

Micardo E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micardo E

Baie goed!

Ons het ons naweek by Innikol 38 baie geniet. Dit is veilig, netjies en ideaal as 'n vakansie-akkommodasie. Dit is goed geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai en met 'n kort rit kon ons beide dorpe goed verken. Jacques is baie vriendelik en het sy plekkie so gemaklik as moontlik gemaak. Ons beveel beslis hierdie plek aan.

Leon B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

'n Absolute wenner!

Innikol 38 is werklik 'n pragtige, netjiese eenheid wat ontsettend goed toegerus is, 'n mens hoef sowaar niks saam te neem nie. Die enigste item wat ek wel volgende keer (want daar gaan definitief 'n volgende keer wees) sal inpak, is 'n groterige glas slaaibak. 'n Yslike pluspunt is ook dat 'n mens die vrymoedigheid het om Jacques, die eienaar, te kontak indien nodig. Deurlopende kommunikasie vanaf die webtuiste en die eienaar dra natuurlik ook by tot gemoedsrus, wat deesdae baie belangrik, dog skaars is. Werklik uitstekende waarde vir geld, baie baie dankie!

Stephen A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen A

Fantastic.

Nice peaceful, clean, convenient.

Frederick N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick N

Baie gerieflik skoon, netjies en agtermekaar.

Alles wat nodig is vir goeie verblyf.

Arend D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arend D

Die woonstel was baie netjies en besonders gerieflik.

Die kombuis is besonder goed toegerus. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Vir vreemdelinge sal 'n mens meer wil weet waar toegang tot die naaste strand is, aangesien die woonstel nie naby die see is nie. Verder baie goed.

Chantel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V

Safe and spacious.

Safe and spacious. There was more than enough cutlery and cooking essentials etc.

Marianne L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L

Goed ingerig, netjies en skoon.

Sal versker weer daar gaan bly.

Alex C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex C

Lekker sentraal om Mosselbaai te verken.

Sien sterre.

Hennie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Puik, netjies en veilig.

Soos met vorige kuier, bly dit ons keuse.

Charlize P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize P

Heerlik

Sal beslis Innikol 38 aanbeveel. Ons het dit baie geniet. Die woonstel is ten volle toegerus, alles is so netjies en op sy plek en dit is lekker naby alles geleë. Die eienaar is/was baie behulpsaam en vriendelik. Ons gaan beslis terug.

Emma K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

Waarde vir geld.

Ons was verras deur die pragtige plekkie. Die vertrekke is ruim en smaakvol. Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gekuier en sal definitief Innikol 38 aanbeveel. Beslis waarde vir geld.

Martha-ann C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha-ann C

Ongelooflik lekker.

Die plek was so skoon en netjies gewees. Baie tevrede gewees. Sal enige tyd weer daar wil bly.

Lukas K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare verblyf met perfekte ligging en uiters goed toegerus.

As gereelde reisigers is dit nie te gereeld dat ons so 'n goed toegeruste eenheid kry met so 'n perfekte ligging teen so bekostigbare prys nie. In die eenheid is letterlik aan alles gedink, van veselinternet tot selfs 'n selfoonlaaier vir alle mobiele toestelle. Showmax, Netflix en Youtube Premium was ook 'n welkome bonus. Beddens was baie gemaklik met goeie gehaltelinne en dekor getuig van goeie smaak. Veilige parkering was beskikbaar voor die eenheid met afstandbeheerde toegang tot die kompleks. Kommunikasie en oordra van inligting was ook baie goed, baie dankie, Jacques.

Curtley J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curtley J

Pragtige omgewing met baie besienswaardighede, het dit baie geniet

Was 'n lekker vakansie gewees, sal beslis Innikol aanbeveel.

Thalana P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalana P

Verskriklik lekker. Baie skoon en ruim woonstel.

Sal definitief weer by Innikol 38 gaan bly.

Anastasia W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia W

Wonderlik

Definitief baie meer as tevrede en gelukkig met Innikol 38, baie baie dankie vir die uitstekende diens wat ons gekry het. Sal definitief weer en weer die plekkie bespreek!

Bernadine B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine B

Ontspannend en rustig.

Innikol38 is ’n baie lieflike, knus woonstel, wat goed geskik was vir my gesin. Dis baie netjies toegerus en ruim genoeg. Sal beslis weer gaan!

Naas V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas V

Waarde vir geld!

Baie skoon en netjiese plekkie, toegerus met meer as wat nodig is. Sal beslis weer bespreek vir ons volgende kuier.

Alida E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E

Baie skoon, netjies en gerieflik. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Ons het baie lekker by Innikol 38 gebly. Die eenheid was skoon, netjies en baie gerieflik. Wi-fi was beskikbaar teen 'n goeie spoed. Jacques het voor ons aankoms deeglike inligting gegee oor wat om te verwag. Baie dankie ons het baie lekker gekuier

Maryna G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G

Sentraal geleë.

Verblyf is baie netjies en gerieflik. Die eienaar het self met ons kontak gemaak en reëlings getref vir ons aankoms. Sal weer daar bly in die toekoms. Dankie Jacques.

Marizanne T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne T

Netjies, gerieflik.

Baie tevrede met Innikol gewees. Parkering goed, veilig, baie skoon en netjies! Sal enige tyd weer aanbeveel.

Nico B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Waarde vir geld.

Die eenheid is goed ingerig en netjies. Ons het baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

Bernard O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard O

Comfortable stay and very neat.

Neat flat with everything you need for comfortable stay.

Ilsa L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Het heerlik gekuier!

Innikol 38 is baie netjies en skoon, sal definitief weer kom kuier!

Hennie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Baie lekker gekuier.

Kon geen DStv opvangs kry nie. Baie geraas van verkeer. Ek en ’n gasbraai is nie groot vriende nie.

Marchelle D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle D

Een fantastiese vakansie met die beste verblyf.

Die woonstel het alles en nog meer. Baie netjies.

Hendrik W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W

Plekkie was netjies en rustig.

Innikol 38 was netjies en skoon en baie naby aan winkelsentrums en die see. Ons hoef nie ver te ry om by enige plekkie uit te kom nie. Mense is vriendelik en behulpsaam en self die eienaar het nie gehuiwer om enige bystand te verleen nie. Baie dankie vir 'n wonderlike plekkie Jacques, en jou plekkie is wonderlik ingerig en sal dit beslis aanbeveel aan enige persoon.

Lieschen E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen E

Absoluut fantasties!

Alles wat mens nodig het is daar. Baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer Innikol 38 bespreek

Innikol 38 se terugvoer

Baie dankie Lieschen.
Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Jacques.

Innikol 38
Llano K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llano K

Awesome!

Had a great time with friends. Very friendly hosts. Great value dor money. Great location. Really enjoyed the stay.

Esmari S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari S

Fantasties!

Wonderlike kuier gehad en lekker gerus!

Tia V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tia V

Baie ontspanne en gerieflik.

Netjiese goed ingerigte verblyf. Die dame wat ons ontvang het en die eienaar van die eenheid het deurlopend gevra of ons tevrede is of iets benodig. Puik en vriendelike diens.

Christine C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christine C

Good.

Place is nice. People are friendly.

Sonja Z - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Z

Was baie lekker plek, lekker ruim en het als wat nodig is.

Is 'n baie lekker vakansiehuis, mense met kinders kan gerus die plekkie bespreek dit op grondvloer en baie veilig.

Innikol 38 se terugvoer

Hi Sonja, ek is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Innikol 38
Veandre A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veandre A

Sal weer hier kom bly.

Ons was vriendelik ontvang deur gasvrou. Plekkie lyk soos dit op die foto's lyk. Dis ruim, netjies en als is daar wat jy nodig het. Pragtige plekkie! Sal definitief weer gaan.

Innikol 38 se terugvoer

Baie Dankie Veandre! Ek is bly julle het dit geniet. Groete tot volgende keer, Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Jolandi W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi W

Dit was heerlik en die plek was fantasties.

Hierdie was nou regtig 'n fantastiese plek en sal vir seker weer terugkom en dit aanbeveel. Die inligting vooraf was so gedetailleerd en ons het presies geweet waar en hoe en wat om te verwag. Die plek is pragtig en uit die boeke uit! Baie lekker gewees!

Innikol 38 se terugvoer

Hi Jolandi, baie dankie! Ons is baie bly julle het dit geniet! Groete tot volgende keer, Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Veronica V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Fantasties!

Die beste akkommodasie wat ek in 'n lang tyd gehad het. Dis absoluut my nuwe huis van die huis af. Jacques en Tannie Marie lewer die vriendelikste, beste diens wat ek nog ooit in SA ervaar het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie!

Innikol 38 se terugvoer

Beste Chantel,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, ons waardeer dit vreeslik!
Tannie Marie is ons geheime wapen, sy is die beste!
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete,
Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Michele K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

We had a great stay.

Awesome place. Everything is right there, no need to drive around town for activities, our accommodation was so much more than what we paid for, new modern, very neat and tidy place. We received a warm welcome! Thank you so much for a good holiday experience.

Innikol 38 se terugvoer

Beste Michele,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Ek is bly julle het dit vreeslik geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!

Groete,
Jacques en Elmarie Mostert.

Innikol 38
Bea W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W

Ons het heerlik gebly, dankie.

Die woonstel is baie goed ingerig, met alles wat 'n vakansieganger nodig mag kry.

Innikol 38 se terugvoer

Baie Dankie Bea,

Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom in die toekoms nie!

Groete,
Jacques.

Innikol 38
Johan H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Netjies, skoon en als wat ons benodig het vir ons verblyf.

Ons was gekontak op pad na Hartenbos en 'n e-pos ontvang wie om te kontak asook noodnommers. Met ons aankoms was ons verwelkom en vlugtig ingelig wat ons moet weet ten opsigte van die gasbraai, WiFi, ens. Ons het ons verblyf geniet, sal beslis weer gebruik maak van Innikol 38. Net die TV se klank is vertraag bedoelende, dat die klank so 'n paar sekondes later is as wanneer die persoon se lippe beweeg, dit neem 'n tyd om gewoond te raak daar aan.

Innikol 38 se terugvoer

Baie Dankie Johan,
Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!
Groete,
Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Wimpie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie D

Mooi netjies.

Baie lekker gebly. Baie mooi eenheid. Meubels is baie smaakvol. Voel soos huis van die huis af.

Innikol 38 se terugvoer

Beste Wimpie

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly.

Groete
Jacques en Elmarie

Innikol 38
Anthea J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea J

My verblyf was baie lekker, skoon plekke en baie gerieflik.

Sien sterre.

Innikol 38 se terugvoer

Goeie dag Anthea,

Baie dankie!. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Groete,
Jacques & Elmarie.

Innikol 38
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbtf7xDiGW6cxg4xQGhYyWqvssUttyuPqz6Lbj1Z5ny3xSZxBG3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 99 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134407911706 22.102882534393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang