Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 38

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Katy Ann J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, veilig. Baie lekker, stilte, rustigheid, goeie atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustige plek. Ons het baie lekker gebly. Jacques is 'n uitstekende gasheer. Sal beslis weer van inikol gebruikmaak. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Kwaliteit gesinstyd. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharozade A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Innikol 38 is the place to be, leka ruim en daar is als wat jy nodig het. Dit was 'n fantastiese naweek. Sal beslis weer gou daarna toe gaan. Die gasheer was baie behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig, lekker, perfek! Baie baie lekker gebly! Dit was elke oomblik 'n fees om hier te bly met fantastiese kommunikasie met die eienaar, Jacques. Die plek is toegerus met alles wat nodig is en nog meer. Ons sal innikol 38 vir enige iemand aanbeveel wat 'n netjiese, voltoegeruste vakansiewoonstel nodig het vir 'n vinnige oorslaap of 'n lang vakansie. Baie dankie, julle het ons vakansie in Hartenbos ekstra spesiaal gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die plekkie is regtig in die kol. Sjoei, is 'n oulike plekkie hierdie. Is so mooi en netjies. Is 'n regte vakansiehuis. Hulle het 'n baie oulike tema in die huis wat die vakansie-atmosfeer ondersteun. Die ligging van die huis is baie goed. Is naby alles. Is ten volle toegerus met alles, veral die kombuis. Daar is so baie hangkaste en ander pakplek in die kamers. Die badkamer is pragtig met 'n baie groot stort. Die huis is mooier in "real life" as op die fotos. Die wasmasjien en tuimeldroër was wenners gewees. Omdat ons 'n paar dae oorgebly het, was die wasmasjien en tuimeldroër treffers gewees. Jacques, die gasheer, was so behulpsaam en gasvry. Ons het dit vreeslik baie geniet om in hierdie huis oor te bly. Ons het baie veilig gevoel tydens ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thuli M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great! It was relaxing, interesting and great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Safe place, clean home, WiFi and games. I wish for the children. Good location. Peaceful place to stay. There's everything you need in the house. The host will check and ask if everything is ok and will help if there's a need. I recommend anyone who's looking for accommodation that you will never regret by choosing Innikol 38. We enjoyed ourselves with children; we didn't want to go back home. Thanks for the awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It was nice watching the steam train just outside the accommodation. Lovely accommodation, neat and clean. The accommodation had everything one would have at their own home. Close to the beach and all facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik lekker gekuier, naby aan al die lekker plekkies! Ons het vir byna 'n week gekuier en het vreeslik lekker gekuier. Die tieners was happy met die internet, die plekkie was goed ingerig en baie netjies. Die eienaar was baie behulpsaam en goed georganiseerd. Sal beslis weer kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbtf7xDiGW6cxg4xQGhYyWqvssUttyuPqz6Lbj1Z5ny3xSZxBG3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 99 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134407911706 22.102882534393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang