Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 86

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Innikol 86, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Innikol 86 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Die kompleks is binne maklike bereik van restaurante, winkels, sentrums en strande.

Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv. Gaste kan die vars lug en pragtige uitsigte vanaf die balkon, wat toegerus is met braaigeriewe, geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Innikol 86 is ook gerieflik geleë 'n entjie se ry van Mosselbaai af, wat 'n wye verskeidenheid besienswaardighede en doendinge bied wat besoekers kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Innikol 86
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Innikol 86, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Innikol 86 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Innikol 86, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b7c970172dd8f8f32a82613e07575f3dd1658643d98907ea1a3d048ece61f6d87536f2a345b37b6747e9c6910e717612fdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Louis Fourie Road Innikol 86 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.134082237598 22.102554533296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang