Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InnJoy Boutique Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sorica N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfek geleë, uitstekende diens. Die gastehuis is regtig besonders mooi en pragtig ingerig. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kos van die koffiewinkel is uit die boonste rakke. Regtig die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnandt G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtig, veilig en gemaklik. InnJoy hotel is 'n uitstekende keuse vir verblyf! Fantastiese ontbyt en heerlike koffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Te kort bespreek, moes ekstra dae bygesit het. Baie goeie ligging vir waar ons 'n dag se aktiewieteit bygewoonn het. As ek die rustigheid by In Joy besef het, het ek 'n ekstra nag bespreek en langer vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Rustig. TV het geen kanale opgevang nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel G
1 nag
4.8
Mei 2023

Netjiese verblyf met baie goeie diens. Baie vriendelike, hulpvaardige diens. Het baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

InnJoy sien my weer. Al die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en loop die ekstra myl. InnJoy is een van die beste plekke wat ek die afgelope 3 jaar op die webblad bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Vriendelike personeel. Die kamer en geriewe is super skoon, netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keleigh C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Excellent service, friendly staff. Loved the hotel charm. The hotel was fantastic. Clean and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Fantasties. Vriendelike personeel met baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Skoon, mooi en bekostigbaar vir die 4 ster. Baie mooi plek. Maklik om daar te kom en almal baie vriendlik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shirley-weg 1033, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNWRiMmI0LTc3ZTYtNDNjOS05OGJkLWFkZDc3YWI1NTNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1033 Shirley Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.843177826217 28.161546438932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang