Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InnJoy Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir InnJoy Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sorica N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorica N

Perfek geleë, uitstekende diens.

Die gastehuis is regtig besonders mooi en pragtig ingerig. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kos van die koffiewinkel is uit die boonste rakke. Regtig die moeite werd!

Arnandt G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnandt G

Pragtig, veilig en gemaklik.

InnJoy hotel is 'n uitstekende keuse vir verblyf! Fantastiese ontbyt en heerlike koffie!

Erik R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik R

Te kort bespreek, moes ekstra dae bygesit het.

Baie goeie ligging vir waar ons 'n dag se aktiewieteit bygewoonn het. As ek die rustigheid by In Joy besef het, het ek 'n ekstra nag bespreek en langer vertoef.

Monique V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Rustig.

TV het geen kanale opgevang nie.

Isabel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel G

Netjiese verblyf met baie goeie diens.

Baie vriendelike, hulpvaardige diens. Het baie moeite gedoen.

Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

InnJoy sien my weer.

Al die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en loop die ekstra myl. InnJoy is een van die beste plekke wat ek die afgelope 3 jaar op die webblad bespreek het.

Marika K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika K

Vriendelike personeel.

Die kamer en geriewe is super skoon, netjies en goed ingerig.

Keleigh C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keleigh C

Excellent service, friendly staff. Loved the hotel charm.

The hotel was fantastic. Clean and friendly.

Elmarie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Fantasties.

Vriendelike personeel met baie goeie diens.

Kobus B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Skoon, mooi en bekostigbaar vir die 4 ster.

Baie mooi plek. Maklik om daar te kom en almal baie vriendlik en behulpsaam.

Nosive M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosive M

It was lovely.

The service was excellent, our expectations were exceeded. The food was great and the room was beautiful and cosy.

Eska P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eska P

Ongelooflik.

Waar begin ek! Well done, InnJoy Boutique hotel! Ek het nog nooit so belangrik gevoel as by die plek nie! Die personnel, kos, kamers was ongelooflik! Mense, doen julleself 'n guns en boek jul volgende oorslaap daar! Sal dit aanbeveel vir enige iemand! Dankie, InnJoy, julle is regtig awesome!

Angeli R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeli R

Rustig, netjies en skoon, baie lekker oornag by InnJoy. Ons sal graag weer by julle oorbly.

Ontbyt was heerlik!

Sharon R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Uitstekend. Kamers is goed toegerus en dit was lekker stil ook.

Uitstekende en vriendelike diens van die personeel ontvang. Ons het ons troue hier gehou en alles was perfek. Chante Botha het haar uitstekend gekwyt van haar taak. Baie dankie.

Philip N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N

Very good.

No problems encountered. There was a private function which we should probably have been warned about in advance, but this did not turn out to be a concern as it ended reasonably early.

Lynette C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C

Baie professioneel. Lekker plek om te vergader.

Sal definitief weer gebruik maak van InnJoy, veral met vergaderings/workshops. Sal ook die plek aanbeveel by ander. Het nooit geweet van die hotel nie. Aangenaam verras.

Magda B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Baie tevrede.

Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel is ongelooflik. Kamers is baie netjies en ons het sommer tuis gevoel met die eerste oogopslag. Ons sal InnJoy enige tyd aanbeveel.

Rita M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita M

Ons het heerlik gebly!

Vriendelike personeel wat uit hul pad gegaan het om ons te help en aan alle behoeftes te voorsien. Ons sal beslis weer daar bly, aangesien ons gereeld na Centurion toe gaan vir besigheid.

Johan V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Die gaste is op goeie standaard, alhoewel internetgeriewe nie in alle kamers werk nie wat belangrik vir besigheidsmense.

Internet WiFi-geriewe is beskikbaar maar sein is te swak om in alle kamers op te vang. Dit is 'n basiese behoefte vir die meeste mense wat reis.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shirley-weg 1033, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNWRiMmI0LTc3ZTYtNDNjOS05OGJkLWFkZDc3YWI1NTNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1033 Shirley Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.843177826217 28.161546438932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang