InnJoy Boutique Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Sorica N - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek geleë, uitstekende diens.
Arnandt G - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, veilig en gemaklik.
Erik R - Mei 2023
Algehele gradering
Te kort bespreek, moes ekstra dae bygesit het.
Monique V - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Isabel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf met baie goeie diens.
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
InnJoy sien my weer.
Marika K - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Keleigh C - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent service, friendly staff. Loved the hotel charm.
Elmarie L - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Kobus B - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, mooi en bekostigbaar vir die 4 ster.
Nosive M - Jul 2018
Algehele gradering
It was lovely.
Eska P - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Angeli R - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon, baie lekker oornag by InnJoy. Ons sal graag weer by julle oorbly.
Sharon R - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend. Kamers is goed toegerus en dit was lekker stil ook.
Philip N - Mrt 2017
Algehele gradering
Very good.
Lynette C - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie professioneel. Lekker plek om te vergader.
Magda B - Jul 2015
Algehele gradering
Baie tevrede.
Rita M - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Johan V - Mei 2015
Algehele gradering
Die gaste is op goeie standaard, alhoewel internetgeriewe nie in alle kamers werk nie wat belangrik vir besigheidsmense.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shirley-weg 1033, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang