Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InnOnNeptune

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Luther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir InnOnNeptune
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Nicholas M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicholas M

Het net blyplek nodig gehad tydens die bevalling van my kind.

Die plek is goed geleë naby Kloof Hospitaal. Die mense was baie vriendelik. Ek sou voorstel dat die stortkop verander word sodat kort mense nie net in die gesig gespuit word nie.

Pierre R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R

Goeie waarde vir die prys.

Baie vriendelik ontvang en ten spyte van 'n waterprobleem in die omgewing het Nickey die nodige empatie getoon met heerlike bottels water en 'n pak beskuit. Dankie Nickey!

Eddie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie C

Bevredigend,maar slegte ontvangs.

Kan aanbeveel maar geen TV. Bietjie duur vir wat hul bied. Geen vraag oor ontbyt terwyl hul dit adverteer. Goed geleë. Moes egter soek na die plek, want geen naambord.

Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunestraat 261, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1368bc305778785a6b5886f9fc725cc6c706e1c772dba5008913fae643b453d0e75ec7b13a7154a6adfbada49ca42600abda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 261 Neptune Street Erasmusrand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.807401755923 28.252328046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang