Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inqwaba

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Carmen Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie gerieflik. Die 3 slaapkamers elk met hul eie badkamer maak dit die perfekte plek vir 'n groep. Lekker diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Net wat jy nodig het. Heerlik, rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estene V
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Wonderlike plek met uitstekende geriewe en wild in die omgewing. Baie dankie aan Louise wat inderhaas vir ons die plek beskikbaar gemaak het toe ons bestaande verblyf glad nie was wat aan ons belowe is nie. Dis 'n lieflike plek met wonderlike geriewe, 'n heerlike plonspoel en boma. Die hele familie was gaande oor die verblyf en het elke oomblik van die uitsig, geriewe en uitstekende diens terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Ongelooflik Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek. Ons het van al die kere wat ons in Marloth kom kuier het die meeste wild ooit gesien by Inqwaba. Huisie is baie gerieflik en die waaier op die stoep is beslis 'n pluspunt. Sal beslis weer binnekort hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2019

Lekker kuierhuis. Die huis is baie goed toegerus en 'n groot pluspunt is dat elke kamer sy eie badkamer het. Ek sal graag wil aanbeveel dat die beddens en kussings vervang word, dit was nie van goeie gehalte nie. Ons kan definitief die plek aanbeveel en alles was smaakvol ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Coenie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2018

Puik fasiliteite. Baie lekker wegbreek. Perseel is nuut met luukse fasiliteite. Baie gerieflik met alles wat jy benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 4260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAki7VuDO4wnJaX8cfLFRB0SJuune8YxaqKfPHq1HoeF32n69xoR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 4260 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.360404135609 31.80502225893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang