Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inqwaba

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Nov 2024 tot 22 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 4260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 490 R1 043 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Inqwaba is 'n selfsorgvakansiehuis in Marloth Park. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbedens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n bad en die ander 2 badkamers het elk 'n stort.

Die ruim oopplan-kombuis is met 2 yskaste, 'n kisvrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander basiese toebehore toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n braai-area en 'n groot plonspoel.

Die eenheid is met sonkrag toegerus en het 'n groot watertenk vir noodgevalle.

Daar is parkeerplek vir 1 of 2 voertuie voor die huis. Inqwaba is ryafstand van 'n paar winkels, verskeie restaurante, 'n vulstasie, hardewarewinkel en 'n bottelstoor af. Nabygeleë doendinge sluit die Groot 5, wildritte, voëlkyk en bergfietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erdvarkstraat 4260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Inqwaba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 043
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 043
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 4260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca0fa87522cdca38828f3a056f55f8f241536d4cfa5541d57caa7680b596b1ab61a3bde280bcf595d3d8a44244a2f7ca69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 043 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 4260 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.36041019493 31.805036340527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang