Inside out @ the Links
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwick-weg 5, St. Francis Links-landgoed, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R7 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Inside out @ the Links bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde huis met moderne afwerkings. Die huis is in die St. Francis Links-gholflandgoed in St. Francisbaai.
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n stapelbed en ’n enkel-uittrekbed. Daar is bad- en stortgeriewe.
Die huis het ’n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Die moderne kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof, ingeboude mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het ’n eetarea en stoele, en ’n sitarea met ’n TV. Dit lei na ’n stoep met buite-meubels.
Daar is ook braaigeriewe en gratis WiFi.
Die landgoed het ’n klubhuis en ’n spa.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Pretty Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Prestwick-weg 5, St. Francis Links-landgoed, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Inside out @ the Links het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwick-weg 5, St. Francis Links-landgoed, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang