Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Insika

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jaap B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Heerlik. Heerlik gebly en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco F
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Fantasties. Dit was een groot fees vandat ek daar gestop het tot ek 3 dae daarna weer moes vertrek. Baie dankie, Michael, vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Rustig en baie mooi omgewing. Die plekkie het alles wat jy nodig het, selfs 'n groentetuin. Die gasheer en gasvrou is baie gaaf en behulpsaam. Sal definitief weer die plek gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Privaat Plaaslandgoed, Insika, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecfb26cde787a8f65cf80e0737f6e4494e2339e4c3d0e4f54930cdeda5dfffe76167533e46c7b1af6002f79f264147e02fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Insika 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.497258872436 21.623261020413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang