Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Intaba ~
Restaurant ...

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 18 resensies vir Intaba Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.4/5
Deon S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

The lodge was pet friendly which was a big attraction for us.

The accommodation was great and very friendly. Good experience.

Jane B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jane B

Beautiful location but Intaba Lodge is overpriced for the quality provided.

Lovely location and grounds. While the accommodation was adequate, it was overpriced for the quality of what is provided. Customer service from the hosts was also okay but a little hands-off, particularly in relation to our advance request for a vegetarian meal, which resulted in a last-minute omelette. Not exactly a demonstration of thoughtfulness or attention to detail. If you're looking for a place to simply rest your head while on the road, this is not a bad choice. But if you're looking for a homely and welcoming experience as part of a holiday, look elsewhere.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Susannah K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susannah K

We had a warm bed and hot shower.

Overpriced. Room and especially bathroom needs a lot of TLC. Awkward step from shower onto floor with a shower door that does not open completely. Not recommended for anyone struggling with mobility. Dirty and old pillows and pillow cases. Supper was terrible and very limited bar. Breakfast was sufficient. Loved the dogs on the property though.

Mike G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G

Very pleasant stay. Close enough to Coffee Bay to have a comfortable drive in the morning.

Very pleasant pub and restaurant.

Marita T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita T

Gerieflik, vriendelik, alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap.

Besonderse mooi landskap, netjiese omgewing, baie vriendelike ontvangs en lekker spierwit en skoon beddegoed.

Bertus C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus C

Gerieflik, voldoende, rustige natuurskoon, en 'n lekker kaggel-kuier in die restaurant.

Ons kon gaan stap saam met die gashere se honde en die kranse aan die een kant en die wye uitsig aan die ander kant beleef. Die slaapplek en badkamer was gerieflik. Ons het die aand in die reataurant goed voorbereide kos geëet by die gesellige vuur in die braaiplek om die koue te verdryf. Die ontbyt voortreflik. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie, dit was lekker.

Andreas En Werna V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andreas En Werna V

Baie teleurstellend.

Groot verskil van ons vorige keer wat ons oorgebly het. Die handdoeke was kliphard, die ontbyt was rêrig nie van die goeie gehalte van voorheen nie. Die kamers was ook nie so netjies soos die vorige keer nie. Ontvangs was vriendelik, maar ek glo nie ons sal maklik weer daar oornag nie,.

Mike S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mike S

Disappointing. No Covid precautions at all. Poorly prepared food. Bathroom was an ill conceived add on to the room.

No masks for any of the staff or guests. No sanitising. It was as if COVID was happening somewhere else. Steak and pork chops were badly cooked. Breakfast was nicely prepared but just a cup of juice of unknown origins and vintage in the dispenser and just two (unmatched) coffee cups (for the instant coffee) in the whole dining room. Possibly acceptable in a backpackers but not in an hotel charging these prices. A very tricky 40cm step out of the shower - in the poorly constructed and unimpressive en suite in what was otherwise a nice looking room.

Elzaine M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaine M

Baie mooi plek die kroeg is 'n groot plus.

Die kamer was netjies die kos en ontbyt was heerlik. Die bestuur en personeel is tops.

Colette H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

Eenvoudig, dog gemaklik.

Ons het lekker gebly, rustig geslaap en heerlik ontbyt geëet. Dankie.

Deon V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deon V

Hulle diens is baie goed, vriendelik en als, maar geriewe is regtig klein en ongemaklik.

Rêrig niks fout met die diens nie, was baie goed en vriendelik en die kos was goed gewees. Die kamer/badkamers is rêrig klein en die stort is gevaarlik wanneer jy uitklim. Ek moes die badkamer deur oophou om uit te klim, en daar is 'n redelike trappie en jy moet erg versigtig wees wanneer jy uitklim, want jy kan gly en seerkry. Daar was raserige gaste. Ek moes een gaan stilmaak en 'n regular het besluit om te kom kuier 23:30, sy knortjor se motor te rev en met 'n moewiese spoed weg te trek wat seker die meeste van ons wakker gemaak het. Hopelik 'n once off, maar nie goed vir hulle nie. My grootste gripe - die klein kamer en badkamer, as jy langer as 6 voet is gaan jy moeilik stort en sit.

Leon L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon L

Too many basic shortcomings.

Only one bath towel in the room and no face towel, problem for two people. Service was bad, at breakfast, the dinner (which was tasteless) remnants had not been cleared and the tables were messy. At breakfast at least one staff member (the manager on duty?) had not bothered to get dressed properly, was in an old t-shirt and slippers (stokkies).

Francois J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Hartlikheid, gasvryheid en heerlike pizza geniet saam met pragtige omgewing.

Prentjiemooi omgewing teen hange van die Drakensberge aan die voet van die Barkley pas. Hartlike ontvangs en heerlike pizza geniet. Hulle restaurant het 'n goeie verskeidenheid kos wat hulle aanbied. Binne klipgooi van hoofpad. Kamers is netjies.

Rolien W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien W

Pragtige natuurskoon, vriendelik en gasvry, heerlik geslaap.

Pragtige natuurskoon, gasvrou het baie moeite gedoen met kos op oukersaand. Baie dankie.

Elize B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B

Aangename personeel en rustige verblyf.

Personeel is behulpsaam en gasvry. Sal definitief weer daar 'n draai maak as ons in die omgewing is.

Anel M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel M

Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon.

Ons het lekker oorgeslaap. Dankie.

Neels R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Neels R

Redelik.

Fasiliteite is aanvaarbaar,maar nie baie goed nie.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13ad31dde188dfa13a1fbab487e47b1a75f275124746340cdf3c8ffe3c89c28e603344b00e374ffbed708e273b93be194b4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 Moolmanshoek Farm Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.254342101262 27.821074953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang