- 380 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Intaba Lodge is geleë aan die voet van die Suidelike Drakensberge en bied gemaklike plaasverblyf in 'n rustige omgewing, met uitsigte oor die berge en nabygeleë rivierstrome.
Die lodge bestaan uit kamers, elk gemeubileer met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, linne, handdoeke, elektriese komberse, WiFi en TV's met Open View-kanale in.
Gaste kan die aangelegde tuine en skilderagtige omgewing geniet. Die lodge beskik ook oor 'n à la carte-restaurant en kroeg, en bied geriewe vir troues en funksies vir tot 120 gaste.
Ontspanningsaktiwiteite by die lodge sluit in baarsvisvang, stap, swem in die dam en 'n klimraam vir kinders. Kampeerplekke met elektrisiteit en toegang tot storte en toilette is ook beskikbaar. Die lodge is 9 km van Elliot en ongeveer 377 km van Bloemfontein geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Maulene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
- Gaste dink Intaba Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
Sien kaart- 380 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang