Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Thulile

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Intaba Thulile
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanri R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri R

Rustig in die natuur.

Baie dankie vir die rustige wegbreek van die gejaag in die stad, was voorwaar voedsel vir die siel!

Stephen B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen B

Great for a weekend away.

We had a restful weekend away in Magaliesberg at Intaba Thulile. We had a great walk on Saturday morning and spotted giraffes, zebras, elands, and small bucks. One suggestion is to provide some shade at the braai area, which would be a welcome addition. It would also be helpful to have a limit on the number of people in each cottage, as one of the cottages had a lot of people who braaied and spoke loudly late into the night. Additional people arrived on Saturday.

Justin L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Justin L

Overall a bit disappointing considering the rate paid.

The stay was very relaxed and not what was expected from the photos seen. It was not ideal to make a fire as the fire pit was positioned under a tree with low hanging branches posing a fire hazard. On arrival, there was no staff to greet us. The photos were very misleading; however, we made the most of our stay.

Mariana A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana A

Houthuise is baie netjies en skoon.

Joanne is besonder vriendelik en hulpvaardig.

Pierre M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Rustig en stil.

Baie mooi staproete teen die berg op deur die kloof. Verblyf baie netjies en skoon.

Geraldine M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine M

An excellent getaway not too far from Johannesburg.

A venue that has it all. Clean, well equipped, beautiful tranquil surroundings.

Charlotte M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Just lovely.

Could watch game and birds from unit. Lovely walks.

Hanre C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanre C

Very Relaxing.

Quiet & peaceful, with everything needed available.

Basetsana M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basetsana M

Wonderful.

It is the best place to spend time with friends or family.

Tina C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C

Rustige wegbreek.

Joanne se kommunikasie is van uitstaande gehalte. Ek het deeglike inligting ontvang. Ons het heerlik gekuier in die stil, rustige omgewing.

Rakgadi T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rakgadi T

Beautiful nature place for peace of mind.

You know your story, everything was nicely prepared for us.

Johann P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Uitstekende wegbreekbestemming met alles wat jy nodig het om te rus.

Ideale omgewing en net groot genoeg om te voldoen aan daardie wegbreek wat ons almal benodig van tyd tot tyd. Joanne is soos altyd die sorgsame gasvrou wat omgee vir die gaste en toesien dat alles vlot verloop. Beslis die moeite werd om te besoek. Sien weer.

Louise R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Wonderlike plek.

My honde het hul gate uit geniet. Ons het lekker gerus. Jakkelse het in die nag gehuil naby ons chalets terwyl ons 'n lekker vleisie gebraai het. Alles is daar wat jy nodig het, plek is skoon en netjies. Die stilte praat met jou siel.

Carien W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien W

Dit was wat ons nodig gehad het. Rustig.

Joanne is 'n ongelooflik vriendelike gasvrou. Die plek is netjies en skoon en alles wat mens nodig het. Die omgewing is mooi en die diere is pragtig. Ek sal hulle definitief aanbeveel as jy rus en vrede soek.

Christelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Heerlik!

Skoon, netjies, stil en ontspannend.

Lindy C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy C

Rus en vrede.

Heerlike rustige naweek sonder tegnologie ‘n klipgooi van die huis af. Die aircon was ‘n lifesaver en die swembad heerlik! Heerlik gaan stap en kinders kon lekker fiets ry. Ons sal definitief terug gaan.

Marina V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Heerlik stil en privaat. Eenheid netjies en goed ingerig. Lugverkoeling was 'n heerlike verrassing met die bosveldhitte.

Privaat en goed geleë.

Sharmane M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharmane M

Skoon en netjies.

Baie dankie - dit was skoon en netjies. Alles was daar om 'n lekker en gemaklike verblyf te verseker.

Donald M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald M

What a place and very private.

Relaxed and had a wonderful, quiet time.

Michelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Pragtige omgewing met 'n goed ingerigte chalet.

Hierdie is 'n wonderlike plek om te gaan ontspan saam met jou gesin. Pragtige omgewing en 'n oulike chalet met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gestap, geswem en gerus op die plaas en kan dit vir enige iemand aanbeveel wat 'n wegbreek in die natuur nodig het. Ons kom definitief gou weer terug!

Suzaan B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan B

Will definitely be back.

Would definitely recommend Intaba Thulile to anyone seeking a quiet weekend away. The chalets are great and has everything you need for that weekend away. The scenery was breathtaking and the hospitality even better. Joanne was friendly and made us feel at home within seconds.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal beslis terug wees.

Sal definitief Intaba Thulile aanbeveel vir almal wat 'n rustige naweek weg soek. Die chalets is wonderlik en het alles wat jy benodig vir 'n naweek weg. Die natuurskoon was asemrowend en die gasvryheid nog beter. Joanne was vriendelik en het ons binne sekondes tuis laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Edith W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith W

Absoluut fantasties!

Joanne is 'n wonderlike gasvrou en het ons onmiddellik laat tuis voel. Alles wat ons nodig gehad het was in die chalet en dit was netjies en skoon. Braai- en kuierarea was privaat en het beslis voldoen aan ons vereistes vir die naweek. Ons sal beslis weer Intaba Thulile besoek.

Yolande K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Rustig.

Joanne was so vriendelik en ons het haar gasvryheid geniet. Ons kon die stilheid van die bos geniet en die sterre is asemrowend mooi snags. Sal die plek aanbeveel vir diegene wat wil ontsnap van die "rat race".

Maria N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria N

Rustig!

Ons het 'n rustige tyd by Intaba Thulie gehad. Die gasvrou Joanne het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Die huisie was skoon en goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Dankie, Joanne.

Amanda S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Rus en vrede.

Ons is goed ontvang deur Joanne, ons gasvrou. Baie vriendelik! Chalets is pragtig en mooi skoon en nie oorvol nie. Baie beweegruimte. Beddens slaap baie lekker. Whisky- en sjerrie-glase sal 'n bonus wees. Verder is alles daar wat benodig word. Ons gaan beslis terug in somer.

Lizelle D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Skoon, netjies en topklas.

Aanbeveling vir 'n goeie naweekwegbreek. Goeie ligging, netjies en goed ingerig.

Douw F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douw F

Rus vir die siel.

Die chalet was skoon en netjies en bevat alles wat nodig is. Die natuurlewe loop vryelik op die reservaat, wat jy duidelik van die dek kan sien. Ek sal beslis weer besoek en beveel dit aan an enigiemand wat 'n wegbreek soek.

Jan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Goed.

Die chalet is goed ingerig, gerieflik, skoon en alles werk. Daar is heelwat wandelpaaie. Mooi natuurskoon. Sou graag meer diere wou sien.

Jeanette D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Dit was uitstekend en 'n fantastiese gasvrou!

Ons het 'n wonderlike tyd by Intaba Thulie gehad. Die gasvrou Joanne het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Die huisie was skoon en lekker groot. Lugversorger was 'n groot bonus. Baie wild gesien. Dankie Joanne.

Andries K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

'n Nuwe betekenis vir rustigheid.

Baie mooi eenhede, baie privaat en verskriklik rustig. Wild loop vry rond op die roetes wat jy kan stap. Skoon, netjies en met 'n glimlag verwelkom, sal definitief weer gaan vir 'n stil wegbreek naweek van alles.

Duplessis V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Duplessis V

Ek sal die plek geensins aanbeveel nie, swak toegerus, vuil en deurtrek met vlieë.

Baie teleurgesteld in die verblyf. Ons voel ons moet 'n refund kry. Die plek is oorprys vir die swak kwaliteit wat jy kry. Kan ongelukkig nie die plek vir enigiemand aanbeveel nie.

Annerie N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie N

Goed geleë, rustig en ontspannend.

Ons het ons naweek by Intaba Thulile geniet. Ons het koningsmaaltye in die kombuis voorberei en is elke oggend deur die voëltjies wakker gemaak. Die huisie kan 'n bietjie koel raak in die aande. Die rustige en stil atmosfeer is net wat 'n mens vir 'n wegbreek naweek nodig het.

Fritz S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Intaba Thulile was baie lekker, stil en rustig en in 'n mooi omgewing.

Die chalet was skoon en netjies en het alles bevat wat nodig was. Die omgewing is mooi en het 'n stil en rustige atmosfeer. Die stap teen die berg op was veral besonders. Na die baie reën was die paaie bietjie van 'n gemors maar steeds darem begaanbaar. Ons kan Intaba Thulile hoog aanbeveel.

Riaan G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan G

Rustige naweek weg van die stad.

Volledig toegeruste eenheid met alles wat 'n mens nodig het om 'n blaaskans te vat van die stad en tegnologie.

Marli J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli J

'n Heerlike wegbreek uit die gewoel van die stad.

Akkommodasie is baie netjies en daar is als wat mens nodig het om gerieflik weg te breek van die daaglikse "besig wees".

Linda C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C

Heerlik rustig.

Was heerlik. Ontvangs was vriendelik. Baie oulike geriewe. Skoon en netjies. Baie rustig. Baie geniet! Sal hulle weer besoek.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZTIzYjVlLWZmZTktNGE3OS1iMzc1LThjZWVjOWVjYTFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Portion 2, Farm Boschfontein Maanhaarand 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.878440801366 27.44694053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang