Intaba Thulile
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Intaba Thulile is op 'n 450 ha-privaat wildplaas in Magaliesburg Natuurbewaring geleë. Johannesburg en Pretoria is maklik bereikbaar hiervandaan en dit is die ideale afstand vir 'n wegbreek vir natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na rustigheid.
Daar is 6 tweeslaapkamer-chalets, wat 4 mense met gemak kan huisves. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die lieflike badkamer het beide 'n bad en 'n stort om almal tegemoet te kom.
Die chalets is vir selfsorgverblyf ingerig en beskik oor die gehaltelinne, donsagtige handdoeke, breekware, eetgerei, potte en panne. Die kombuis is toegerus met 'n klein stofie, mikrogolfoond en 'n yskas. Vir die koue winteraande is daar verwarmers en vir die soel someraande kan jy lekker op die stoep braai.
By die swembad is daar'n groot lapa vir groepe om saam te kuier. Die lapa het stoele en tafels, werkruimte, 'n opwas, ens. en daar is 'n groot braai-area.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na Intaba Thulile lei.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
- Gaste dink Intaba Thulile het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang